Alles begin met Anna

Alles begin met Anna – Annemari Coetser

R280.00

Coetser het uit haar eie familiegeskiedenis geput vir haar nuutste roman. Die hoofkarakter is gebaseer op Coetser se ma, Poppie. Sy is ’n lewenslustige jong vrou wie se vooruitsigte op ’n normale gesinslewe ’n groot knou kry wanneer sy die wrede waarheid oor haar ma, Anna, uitvind. Anna speel dus ook ’n kernrol in die verhaal.

View Detail
Compare
SKU: 9780798176170 Categories: ,

Product Description

Coetser het uit haar eie familiegeskiedenis geput vir haar nuutste roman. Die hoofkarakter is gebaseer op Coetser se ma, Poppie. Sy is ’n lewenslustige jong vrou wie se vooruitsigte op ’n normale gesinslewe ’n groot knou kry wanneer sy die wrede waarheid oor haar ma, Anna, uitvind. Anna speel dus ook ’n kernrol in die verhaal. Haar lewe is gekenmerk deur die verlies van geliefdes, wat lei tot haar totale verval in ’n katatoniese toestand. Deur die wedervaringe wat Anna en Poppie se mans in die Boereoorlog en die Eerste Wêreldoorlog onderskeidelik gehad het, in te sluit, gee Coetser ‘n ekstra dimensie aan die verhaal. Die roman kan maklik bloot as liefdesverhaal gelees word. Tog gee die stigma van sielkundige versteuring en die wyse waarop geraamtes in die familie-kas die lewens van betrokkenes beïnvloed, stof tot ernstiger nadenke.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Alles begin met Anna – Annemari Coetser”