Die Ballade Van Robbie De Wee En Ander Verhale

Ballade van Robbie de Wee En Ander Verhale – Deon Meyer

R300.00

Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jêm het in 1997 verskyn. Dié versameling was só gewild dat dit keer op keer herdruk is.

View Detail
Compare
SKU: 9780798169462 Category:

Product Description

Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jêm het in 1997 verskyn. Dié versameling was só gewild dat dit keer op keer herdruk is. Nou word hierdie lekkerleesverhale in ’n splinternuwe, hersiene gedaante uitgereik. Boonop mét vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder andere “Die ballade van Robbie de Wee”, die storie wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. Hierdie hersiene uitgawe is byna dubbeld so lank soos Bottervisse in die jêm. Elke verhaal ontlok ’n gevoel van deernis met die karakters, of ’n uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterweë nie. Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ballade van Robbie de Wee En Ander Verhale – Deon Meyer”