Sale
Blou Is Nie n Kleur Nie

Blou Is Nie ‘n Kleur Nie – Carin Krahtz

R160.00 R150.00

Christmas Choice 2017

Na die ongeluk drie jaar gelede val die oënskynlik gelukkige Vorster-gesin se lewens uitmekaar.

View Detail
Compare
SKU: 9780624081937 Categories: , , ,

Product Description

In die afgelope drie jaar het Poppie se gesinslewe ontaard in ‘n nagmerrie-agtige sirkus. Paternoster en MD het nie meer ‘n vriendelike word vir mekaar nie, Nan blameer Paternoster vir alles wat verkeerd gaan en die queen, hoewel sy haar bed natmaak, verkleineer Poppie gedurig. En dan is daar ook die olifant in die vertrek. Die jeugverhaal is ‘n briljante en hartverskeurende uitbeelding van die uitmekaarval van ‘n gesin na die dood van ‘n jongste kind

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Blou Is Nie ‘n Kleur Nie – Carin Krahtz”