Dawie De Villiers

Dawie de Villiers – My Lewensreis – Dawie de Villiers & Chris Schoeman

R300.00

Dawie de Villiers is ’n rugbylegende, kaptein van die span wat die All Blacks in 1970 geklop het. Hy het egter ook as een van die meer liberale Nasionale Party kabinetslede grootliks bygedra tot die politieke oorgang in ons land.

View Detail
Compare
SKU: 9781776092420 Categories: ,

Product Description

Dawie de Villiers is ’n rugbylegende, kaptein van die span wat die All Blacks in 1970 geklop het. Hy het egter ook as een van die meer liberale Nasionale Party kabinetslede grootliks bygedra tot die politieke oorgang in ons land. Hy vertel sy verhaal in detail wat getuig van sy gedissiplineerde en perfeksionistiese persoonlikheid. Van binne die speelveld vertel hy nie net van die rugby nie, maar ook van die geleidelike verandering in regeringsbeleid, die struwelings en moeilike keuses. Na sy uittrede uit die politiek volg “die allerbeste ooit” – sy jare as adjunk-sekretaris-generaal van die World Tourism Organization (WTO). Sy vrou en kinders het ook elk ’n kort bydrae gemaak en meer besonderhede, asook toesprake, verskyn in die aanhangsels. Sonder grootdoenerigheid maak hy dieselfde indruk op die leser as op Nelson Mandela: “’n Hoogs bekwame en ervare Suid-Afrikaner…”

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dawie de Villiers – My Lewensreis – Dawie de Villiers & Chris Schoeman”