Dao Van Daan Van Der Walt

Die Dao van Daan van der Walt – Lodewyk G du Plessis

R300.00

Daan, Latyn-kwoterende Kalahari-boer, langslewende eggenoot van Magrieta en pa van Jan-Willem, sit op ’n wankelrige stoel in ’n heidense tempel in China en skryf sy Historia (oftewel confessiones).

View Detail
Compare
SKU: 9780624082521 Categories: , ,

Product Description

Daan, Latyn-kwoterende Kalahari-boer, langslewende eggenoot van Magrieta en pa van Jan-Willem, sit op ’n wankelrige stoel in ’n heidense tempel in China en skryf sy Historia (oftewel confessiones). Hoe dit gekom het dat die stoere NG kerkman snags op ’n klipharde bed in ’n koue sel slaap en bedags tai chi leer terwyl hy eintlik vir sy vervreemde seun in China kom kuier het, kom ’n mens agter soos sy belydenisse vorder. Op 67 staar Daan ’n krisis in die oë: “My kop is op die Smal Weg na die hemel, my voete op die Breë Dao na die verderf en ek, my balans kwyt, is êrens tussenin”. Op sy hardekwas en dikwels skreeusnaakse manier ondersoek hy sy godsdiens en seksuele oriëntasie en leer die groot lewensles dat die sagte die harde oorwin. Die ongewone roman is onder andere ’n reis deur die mitologie en godsdienste van die ou beskawings, die Chinese en die Christendom.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Dao van Daan van der Walt – Lodewyk G du Plessis”