Goddelike Komedie

Die Goddelike Komedie – Liefde Laat Die Son En Sterre Sing – Cas Vos

R175.00

In hierdie bundel durf die skrywer Danté Alighieri se briljante werk aan. Hy bewys homself as uitmuntende vertaler.

View Detail
Compare
SKU: 9780928316858 Categories: ,

Product Description

Danté se lang reis kan tematies verbind word met Israel se uittog verhaal. Met sy La Divina Commedia beoog Danté om die boosheid van die mens aan die kaak te stel en roep hy die mens op om saam te werk aan die skepping van ’n beter samelewing van vrede en orde onder leiding van ’n goeie keiser en pous.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Goddelike Komedie – Liefde Laat Die Son En Sterre Sing – Cas Vos”