Die Kameraadskap Van Die Ring

Die Heerser Van Die Ringe #01: Die Kameraadskap Van Die Ring – J. R. R. Tolkien; Vertaal Deur Janie Oosthuysen

R285.00

Wanneer Frodo Baalens sy oom Bilbo se towerring tydens dié se een-en-elftigste verjaarsdagpartytjie erf, is dit die begin van onvoorsiene avonture.

View Detail
Compare
SKU: 9781485309758 Categories: ,

Product Description

Wanneer Frodo Baalens sy oom Bilbo se towerring tydens dié se een-en-elftigste verjaarsdagpartytjie erf, is dit die begin van onvoorsiene avonture. Eers verdwyn Bilbo spoorloos en dan daag die towenaar Ghandalf op met die nuus dat Frodo in lewensgevaar verkeer: wie ook al in besit is van die Ring, vertel Ghandalf, sal uiteindelik deur die korrupterende mag daarvan verwoes word. Daar is net een uitweg: om die Skeure van Verdoemenis in die dieptes van die Vuurberg te vind, die Ring daarin te gooi en dit só vir ewig buite die bereik van die Vyand te plaas. Saam met sy kamerade Sam, Mannetjies en Pippin val Frodo in die pad met die hoop om die donker mag van Sauron vir altyd te verslaan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Heerser Van Die Ringe #01: Die Kameraadskap Van Die Ring – J. R. R. Tolkien; Vertaal Deur Janie Oosthuysen”