Die Lang Man Sonder Skaduwee

Die Lang Man Sonder Skaduwee – Antoinette Pienaar

R264.00

As ’n mens in die Karoo bly, is die ewigheid om jou. Die pad waarop jy loop is “die lang man sonder skaduwee”. Tydloos. Die bekende kruiekenner Antoinette Pienaar en haar mentor, Oom Johannes, woon in die hartjie van die Karoo en bring hulle dae deur met kruie en stories en raaisels.

View Detail
Compare
SKU: 9781415209431 Categories: , ,

Product Description

As ’n mens in die Karoo bly, is die ewigheid om jou. Die pad waarop jy loop is “die lang man sonder skaduwee”. Tydloos. Die bekende kruiekenner Antoinette Pienaar en haar mentor, Oom Johannes, woon in die hartjie van die Karoo en bring hulle dae deur met kruie en stories en raaisels. Die leser is bevoorreg om, al kan ons nie self daardie tydlose bestaan voer nie, darem te deel in die rustigheid en heling van die natuur. Die boek se hoofstukke verteenwoordig die raaisels of stories waarmee “die oom” sy leerling onderrig en deur haar moeilike dae help. Só leer sy dat stories en raaisels met kruie saamspan om liggaam én siel te genees: “In die (vyftien jaar) wat ek as vakleerling van oom Johannes op Theefontein bly, het die natuur met sy landskap van skoonheid en intrige my binnelandskap omtower na ’n plek van fonteine, bossies, bome en berge.”

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Lang Man Sonder Skaduwee – Antoinette Pienaar”