Die tale wat ons praat

Die Tale Wat Ons Praat – Danny Fourie

R234.00

Wie onthou nog chappies – daardie kougompies met die papiertjies waarop mens “Het jy geweet?” trivia lees? Wel, hierdie boek is soos ’n chappie-papiertjie vir liefhebbers van Afrikaans. Dit is saamgestel uit die gelyknamige program wat al baie jare lank op Sondagoggende op RSG uitgesaai word.

View Detail
Compare
SKU: 9781776092338 Categories: , ,

Product Description

Wie onthou nog chappies – daardie kougompies met die papiertjies waarop mens “Het jy geweet?” trivia lees? Wel, hierdie boek is soos ’n chappie-papiertjie vir liefhebbers van Afrikaans. Dit is saamgestel uit die gelyknamige program wat al baie jare lank op Sondagoggende op RSG uitgesaai word. Die redakteurs, Jana Luther en Fred Pheiffer, is albei woordeboeksamestellers van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT). Hier kan jy meer lees oor die herkoms van woorde en uitdrukkings, taalverskynsels en woordsoorte – en sommer allerhande interessante taalverwante snuisterytjies. Van die inskrywings lig ook die wisselwerking tussen Afrikaans en ander tale uit en illustreer hoekom ’n taal wat gepraat word, altyd sal bly verander en ontwikkel. Dus, as jy weer ’n “aaklige Anglisisme” hoor, gryp hierdie boek en maak seker – die nuwerwetse word is dalk net die bewys dat

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Tale Wat Ons Praat – Danny Fourie”