Wereld Van Charlie Oeng

Die wêreld van Charlie Oeng – Etienne van Heerden

R350.00

Weereens het Van Heerden ‘n verhaal geskryf wat op vele vlakke funksioneer en bevolk is met ‘n verskeidenheid karakters. Tian Kilian het die eerste klompie jare van sy lewe geborge op ‘n Karooplaas deurgebring – totdat die Chinees Charlie Oeng ‘n vuurwerkvertoning op die werf kom hou het.

View Detail
Compare
SKU: 9780624080527 Categories: ,

Product Description

Weereens het Van Heerden ‘n verhaal geskryf wat op vele vlakke funksioneer en bevolk is met ‘n verskeidenheid karakters. Tian Kilian het die eerste klompie jare van sy lewe geborge op ‘n Karooplaas deurgebring – totdat die Chinees Charlie Oeng ‘n vuurwerkvertoning op die werf kom hou het. As volwasse man volg Tian die spoor van Charlie se lewe om sin te probeer maak van daardie aand toe sy ouers vermoor is. Simboliek loop diep, met onder andere ‘n vrouefiguur wat bepalend is in albei se lewens. Tian se “Ouma Ogies is fisies blind maar tog heldersiende en Charlie se ouma Voetjies kan nie op haar eie verwronge voete staan nie, maar baan tog die weg vir al haar familielede. Charlie Oeng waarborg baie ure se plesier vir dié wat hou van literêre ontleding.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die wêreld van Charlie Oeng – Etienne van Heerden”