Dors

Dors – Marinda van Zyl

R280.00

In die laat 1800’s kom families van dwarsoor die Transvaal bymekaar om Damaraland toe te trek om Britse belegging van hul gebied vry te spring. Van meet af aan is daar egter ‘n leierstryd onder die mans, met rampspoedige gevolge.

View Detail
Compare
SKU: 9780624084365 Categories: , ,

Product Description

In die laat 1800’s kom families van dwarsoor die Transvaal bymekaar om Damaraland toe te trek om Britse belegging van hul gebied vry te spring. Van meet af aan is daar egter ‘n leierstryd onder die mans, met rampspoedige gevolge. Die trekkers ly swaar lewensverlies weens “die koors” (malaria). Gesinne wat wel die Dors oorleef, moet uitdagings waarvoor hulle nie voorbereid of opgewasse is nie, die hoof bied. Siekte, aanvalle deur wilde diere, waternood en selfs geestesversteurdheid eis sy tol. Boonop het die gesinne, wat afgesonderd in hul waens woon, geen toevlug wanneer die nood tref nie. Die verhaal sentreer rondom twee families wat werklik die trek meegemaak het, die Greylings en die Ackermans – karakters wat Van Zyl op grond van navorsing ingeklee het met moontlike of waarskynlike gebeure. Dit is ’n meesleurende verhaal wat mens diep onder die indruk van die harde werklikheid van die Dorslandtrek laat.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dors – Marinda van Zyl”