Dwarsklap

Dwarsklap – Piet Matipa

R240.00

Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld  is baie gewild omdat dit aan ’n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee.

View Detail
Compare
SKU: 9781776091102 Categories: ,

Product Description

Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld  is baie gewild omdat dit aan ’n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit ’n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die wêreld is gevorm deur interessante bestemmings waar sy lewenspad aangedoen het. As skolier aan Hoërskool Waterkloof en student aan die Pukke het Piet uitgeblink. Sy skryftande is geslyp as joernalis in Beeld se misdaadkantoor en as sepieskrywer vir 7de Laan , waar hy steeds werksaam is. Nie sleg vir iemand wat in ’n kinderhuis grootgeword het nie!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dwarsklap – Piet Matipa”