Ek Wens Ek Wens

Ek wens, Ek Wens – Zirk Van Den Berg

R220.00

Selde kry ’n skrywer dit reg om sy lesers te laat aanklank vind by ’n anti-held. In hierdie kort roman, egter, is dit die geval. Seb is ’n middeljarige lyksbesorger wat soos ’n skaduwee deur sy eie lewe beweeg.

View Detail
Compare
SKU: 9780795708558 Categories: , ,

Product Description

Selde kry ’n skrywer dit reg om sy lesers te laat aanklank vind by ’n anti-held. In hierdie kort roman, egter, is dit die geval. Seb is ’n middeljarige lyksbesorger wat soos ’n skaduwee deur sy eie lewe beweeg. Vir sy vrou en kinders – en selfs vir homself – is hy ’n randfiguur. Die enigste greintjie selfwaarde wat hy het, is die flouerige gerusstelling dat hy goed is in sy werk; dat hy die naasbestaandes van die gestorwenes die wrede werklikheid van ontbindende liggame spaar deur ’n skyn van normaliteit aan die liggame te gee. Maar een middag kom ’n sterwende seuntjie met ’n besonderse persoonlikheid by die lykshuis aan en swaai as’t ware ’n towerstaffie in sy gemoed. Die trefkrag van hierdie roman lê in sy eenvoud – as die verhaal van ’n onbenullige enkeling kan dit, soos ’n sprokie, hoop aan elke individu oordra.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ek wens, Ek Wens – Zirk Van Den Berg”