Gifbeker

Gifbeker – Irna van Zyl

R231.00

Wanneer ’n kosblogger ’n gifdood sterf in Zebardines, die restaurant waar speuradjudant Storm van der Merwe saam met haar vriendin Kat uiteet, kan sy nie raai watter byenes hierdeur oopgekrap gaan word nie.

View Detail
Compare
SKU: 9781485903680 Categories: , ,

Product Description

Wanneer ’n kosblogger ’n gifdood sterf in Zebardines, die restaurant waar speuradjudant Storm van der Merwe saam met haar vriendin Kat uiteet, kan sy nie raai watter byenes hierdeur oopgekrap gaan word nie. Oor ’n paar dae is die groot toekenningsaand van fooddotcom, die maatskappy waarvoor Kat werk. Die volgende dag word ’n kelnerin by Zebardines vermoor. En Storm-hulle vind drie datums in bloed geskryf op die tafeldoek waar die blogger gesit het – die laaste een dié van die toekenningsaand. Storm moet bontstaan om te probeer verhoed dat nog moorde plaasvind. Watter donker ambisies motiveer rolspelers in die restaurantbedryf? Boonop moet sy ’n nuwe blyplek kry waar haar geliefde honde toegelaat sal word en haar eks-kollega, Andreas Moerdyk, kom pak by haar af nadat hy afgedank is. Kort voor lank besef sy sy is ook in die moordenaar se.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gifbeker – Irna van Zyl”