Mooiste Klassieke Sprokies

Goue Lint-stories: Die Mooiste Klassieke Sprokies – Stefania Leonardi Hartley

R200.00

Hierdie pragtige boek bevat van die bekendste sprokies wat kinders aan moedersknie leer. Onder hulle tel goue oues soos Skoonlief, Sneeuwitjie en Robin Hood, maar ook meer onlangse gunstelinge soos Peter Pan, Alice in Wonderland, Pinocchio en die Towenaar van Oz.

View Detail
Compare
SKU: 9780798178471 Categories: , ,

Product Description

Hierdie pragtige boek bevat van die bekendste sprokies wat kinders aan moedersknie leer. Onder hulle tel goue oues soos Skoonlief, Sneeuwitjie en Robin Hood, maar ook meer onlangse gunstelinge soos Peter Pan, Alice in Wonderland, Pinocchio en die Towenaar van Oz. Die illustrasies is kleurvol en kleuters sal dadelik aanklank vind by die styl, wat herinner aan gewilde animasieflieks. Die teks self, met rymwoorde en aksentwoorde in interessante lettertipes, sal kleintjies se verbeelding aangryp. Die hardebandbuiteblad is opgestop en sag op klein handjies, maar stewig genoeg om hul onervare hantering te deurstaan. Hierdie boek sal ’n welkome geskenk in enige kind se Kerskous wees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Goue Lint-stories: Die Mooiste Klassieke Sprokies – Stefania Leonardi Hartley”