Helde Van Suid Afrika

Helde van Suid-Afrika – Wendy Maartens

R110.00

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

View Detail
Compare
SKU: 9780799388565 Categories: ,

Product Description

Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek die ongelooflike verhaal van oudpresident Nelson Mandela wat ná 27 jaar in die tronk ons reënboognasie na vryheid gelei het; lees hoe Wolraad Woltemade en sy perd tydens ’n storm die see ingeswem het om die matrose van ’n sinkende skip te red; en ontmoet ’n dapper jong seun wat in die Anglo-Boereoorlog geweier het om sy mense te verraai.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Helde van Suid-Afrika – Wendy Maartens”