Gaab 01 Kraak

Huigaeb #01: Kraak – Rouxnette Meiring

R170.00

In 2065, na vele natuurrampe, rig geo-ingenieurs ‘n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word HuiGaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van HuiGaeb invloede van die buitewereld in. Vele inwoners le in droomhospitale, onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend. ‘n Groep jongmense besluit om die koepel te verlaat en ‘n reis na die noorde van Chinafrika aan te pak op soek na antwoorde.

View Detail
Compare
SKU: 9780624085317 Categories: ,

Product Description

In 2065 geo-engineers construct a virtual dome over Cape Town and it becomes //Hui !Gaeb. But in 2315 the cracks begin to show: cracks in the dome, but also seeping into the ultra-regulated society are influences from lands and peoples they fear. A group of young explorers travel to the outside world to seek answers to their many questions.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huigaeb #01: Kraak – Rouxnette Meiring”