Jeremy vannie Elsies

Jeremy vannie Elsies – Jeremy Vearey

R279.00

Jeremy het in die 1980’s in Elsiesrivier en Tiervlei sy inslag gehad. Hier het hy die grootloop leer loop, in die djaarts van sy uitgebreide familie en die damdjaart waarheen hy sy pa gereeld vergesel het.

View Detail
Compare
SKU: 9780624084105 Categories: , ,

Product Description

Jeremy het in die 1980’s in Elsiesrivier en Tiervlei sy inslag gehad. Hier het hy die grootloop leer loop, in die djaarts van sy uitgebreide familie en die damdjaart waarheen hy sy pa gereeld vergesel het. Toe hy as agtjarige saam met sy pa ’n bendemoord aanskou, het hy hom soos ’n man gedra. Vandag is hy generaal-majoor Jeremy Vearey, speurhoof van die Wes-Kaap, wat spesialiseer in die bekamping van bendegeweld. Sy reis tussen toe en nou lees soos ’n verslag – gelaai met aksie, maar bykans gestroop van emosie. Vir hierdie man, lyk dit, was daar nie juis sprake van ’n persoonlike lewe nie. Hy leef as idealis, van sy dae as aktiewe MK-kader, gevangene in Pollsmoor en op Robbeneiland en verder op sy pad van integrasie in die intelligensiediens van die nuwe bestel. En al is sy omgang met sy nabyes “so in die verby”, klop die warm hart vannie Elsies in sy borskas.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jeremy vannie Elsies – Jeremy Vearey”