Kamikaze

Kamikaze – Rudie van Rensburg

R260.00

Hierdie keer het Kassie Kasselman met ‘n reeksmoordenaar te doen. Een wat homself “Die Pion” noem – maar dit kom Kassie eers heelwat later agter.

View Detail
Compare
SKU: 9780795801303 Categories: , ,

Product Description

Hierdie keer het Kassie Kasselman met ‘n reeksmoordenaar te doen. Een wat homself “Die Pion” noem – maar dit kom Kassie eers heelwat later agter. Want die verband tussen die Pion en die moordslagoffers is glad nie voor die hand liggend nie, en dat die Pion benewens ‘n huurmoordenaar ook ‘n psigoseksuele reeksmoordenaar is, ook nie. Op die oog af lei alle leidrade na vervalste medisyne en die drukkers wat die biljette hiervoor druk. Die spore lei Kassie egter na mense wat geen verband met mekaar of met die moorde toon nie. Maar wanneer hy van die saak afgehaal word, wek dit sy agterdog. Sy bloedhond-instink skop in… Hierdie vyfde boek in die reeks word nie aanbeveel vir sensitiewe lesers nie. Die intrige is boeiend en die afsonderlike elemente van die verhaal word met oorleg aangebied om die leser tot die einde aan die lees te hou.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kamikaze – Rudie van Rensburg”