Koeelreen

Koeëlreën – Japie Bogaards & Wollie Wolmarans

R200.00

In hofsake word insette van deskundiges gebruik om skiettonele te rekonstrueer. ‘n Mens verwonder jou aan wat alles van bloedspatsels en afgevuurde patrone afgelei word en wonder dikwels: “Hoe?”

View Detail
Compare
SKU: 9780799382686 Categories: ,

Product Description

In hofsake word insette van deskundiges gebruik om skiettonele te rekonstrueer. ‘n Mens verwonder jou aan wat alles van bloedspatsels en afgevuurde patrone afgelei word en wonder dikwels: “Hoe?” Die ballistiese deskundige Wollie Wolmarans en misdaadskrywer Japie Bogaards het saamgespan om die sluier vir ons te lig. Aan die hand van voorbeelde uit die geskiedenis vertel hulle hoe die wetenskap van ballistiek ontwikkel het. Meestal word Suid-Afrikaanse voorbeelde gebruik, maar ‘n paar internasionaal bekende moorde word ook bespreek, onder andere die sluipmoord op Amerikaanse president JF Kennedy en ons eie opspraakwekende geval, Oscar Pistorius, waar Wolmarans se getuienis vir die verdediging voorgelê is. Die boek is ‘n aanwins vir lesers wat graag die bloedspoor vat.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koeëlreën – Japie Bogaards & Wollie Wolmarans”