Koms Van Die Motman

Koms van die Motman – Chris Karsten

R290.00

Lesers ken al vir Ella Neser en die spoke uit haar verlede. Dis al elf jaar dat haar pa in ‘n koma lê nadat ‘n hy tydens ‘n polisieondersoek geskiet is.

View Detail
Compare
SKU: 9780798176224 Categories: , ,

Product Description

Lesers ken al vir Ella Neser en die spoke uit haar verlede. Dis al elf jaar dat haar pa in ‘n koma lê nadat ‘n hy tydens ‘n polisieondersoek geskiet is. Wanneer hy versmoor word kort nadat sy skieter, Arthur Wilkie, op parool vrygelaat is, word sy gedwing om hierdie deel van haar verlede te konfronteer. Nog mense word vermoor, mense wat Wilkie in die tronk leer ken het. Ella besef die moordenaar het ‘n spesifieke rede waarom hy die grusame moorde pleeg en die liggame poseer, maar wat sê hy daarmee? Tussen die warboel inligting wat sy bekom en waaruit sy probeer sin maak, is daar een gemeenskaplike faktor: ‘n spesifieke soort mot word op elke moordtoneel gevind.  In kenmerkende Karsten-styl kombineer hierdie speurverhaal die teenstrydigheid van karakters met verfynde, gekultiveerde smaak te midde van grusame moorde.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koms van die Motman – Chris Karsten”