Omega, Oor en Uit

Omega, Oor en Uit deur Francois Verster

R200.00

Die skrywer, vandag die maatskappy-argivaris van Naspers, se maklik leesbare memoir vertel ‘n tweeledige verhaal. Aan die een kant is daar Francois, die opstandige dienspligtige, en aan die ander kant Frans-jare-later, die staatsargivaris wat bedreig voel deur verveling, sy herinneringe, en die onsekere toekoms in Suid-Afrika. Frans is by ‘n waterskeiding in sy lewe en lees weer sy memoires van sy tyd as troep in die Suid-Afrikaanse weermag. Hy was reeds ‘n opgeleide onderwyser, heelwat ouer as die skoolverlaters, toe hy moes aanmeld vir sy diensplig. Sy basiese opleiding geskied in Oudtshoorn, waarna hy uitgeplaas word na die weermagbasis Omega in die Caprivi om Boesmankinders te onderrig. Dis ‘n wipplankrit – enersyds sy melankolie veroorsaak deur die ambivalente politieke toestand in Suid-Afrika; andersyds die talle kostelike weermagstaaltjies wat jou tog te lekker laat lag.

View Detail
Compare
SKU: 9780624072614 Category:

Product Description

From his first day as a national serviceman, Francois Verster’s rebellious streak landed him in trouble. His descriptions of basic training and life on Omega, where he was sent to teach, are hilarious. A second, more serious storyline tells of his experiences in the present as an archivist who has to deal with affirmative action.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Omega, Oor en Uit deur Francois Verster”