Ons Camino

Ons Camino – Pienkes du Plessis

R295.00

Kort na die verskyning van Erns Grundling se boek oor sy Camino-belewenis, volg Pienkes du Plessis s’n, met ‘n totaal ander aanslag. Pienkes is bekend vir sy eiesoortige humor. Die Camino, vir vele ‘n godsdienstige pelgrimstog, is vir hierdie nie-gelowige slegs ‘n avontuur.

View Detail
Compare
SKU: 9780620733069 Categories: ,

Product Description

Kort na die verskyning van Erns Grundling se boek oor sy Camino-belewenis, volg Pienkes du Plessis s’n, met ‘n totaal ander aanslag. Pienkes is bekend vir sy eiesoortige humor. Die Camino, vir vele ‘n godsdienstige pelgrimstog, is vir hierdie nie-gelowige slegs ‘n avontuur. Waar baie die tog aanpak met ‘n mate van selfondersoek of ‘n sielkundige/geestlike doelwit, stap Pienkes en sy vrou dit net vir die lekker. Sy tong-in-die-kies-vertellings  maak van elke ontmoeting en elke insident ‘n avontuur en in sy weergawes van die “geskiedenis” van die Camino het hy sy verbeelding behoorlik losgelaat. Wedervarings met snorkers, super-ingeligte medestappers, seer knieë, klipstapels en ‘n ysterkruis, goeie albergues en swak albergues, en reën – baie meer reën as wat ‘n stapper op ‘n pelgrimstog wil hê, maak die dae interessant. Dis ‘n Camino hierdie wat ‘n mens kort-kort laat skater.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ons Camino – Pienkes du Plessis”