Oor Berge En Dale

Oor Berge en Dale – Op Reis Met ‘n Monumentjagter – Jackie Grobler

R234.00

Dit was nog altyd een van my drome om deur ons land te reis en op afdraaipaadjies te gaan kyk na ons land se monumente. Dankie tog vir Doktor Jackie Grobler; nou kan ek ál die monumente besoek – vanuit die gerief van my leunstoel!

View Detail
Compare
SKU: 9781868427826 Categories: ,

Product Description

Dit was nog altyd een van my drome om deur ons land te reis en op afdraaipaadjies te gaan kyk na ons land se monumente. Dankie tog vir Doktor Jackie Grobler; nou kan ek ál die monumente besoek – vanuit die gerief van my leunstoel! Die hoofstukke verteenwoordig die nege provinsies en beskrywings omsluit gebeure so ver terug as die Portugese seevaarders en die VOC aan die Kaap, tot so onlangs as die stryd vir vryheid en gelykheid, struggle-gedenkplekke in Transkei en gedenkwaardighede in Soweto. Die Anglo-Boereoorlog is natuurlik ook goed verteenwoordig. Swart-en-wit foto’s vergesel elke inskrywing (Grobler het elke monument wat hy beskryf, self besoek). Hy skryf gemaklik en sy persoonlike insette maak die bydraes ekstra interessant. Hierdie is ‘n welkome toevoeging tot die versameling boeke oor Suid-Afrikaanse toerisme-aantreklikhede.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oor Berge en Dale – Op Reis Met ‘n Monumentjagter – Jackie Grobler”