Orion

Orion – Deon Meyer

R300.00

‘n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ‘n blaasvlam gemartel en toe met ‘n M16 doodgeskiet.

View Detail
Compare
SKU: 9780798164825 Categories: ,

Product Description

‘n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ‘n blaasvlam gemartel en toe met ‘n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en ‘n testament te vind.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Orion – Deon Meyer”