Paaiboelie

Paaiboelie – Chanette Paul

R295.00

Sewe jaar nadat Zaan Swiegelaar se veel ouer, baie welgestelde man voor haar oë vermoor is, soek sy naarstiglik na ’n plek waar sy veilig sal wees van haar stiefseun, wat aangekla word van die moord.

View Detail
Compare

Product Description

Sewe jaar nadat Zaan Swiegelaar se veel ouer, baie welgestelde man voor haar oë vermoor is, soek sy naarstiglik na ’n plek waar sy veilig sal wees van haar stiefseun, wat aangekla word van die moord. Sy vind haar droomhuis aan die oewer van ’n meer op die privaat landgoed Crystal Crags. Gou kom sy egter agter dat haar veilige hawe nie verniet alom bekend staan as die “duiwelsdriehoek” nie. Behalwe dat die “lord of the manor”, Sebastian, haar met dreigende wellus bejeën, is die eienaars van die ander vier chalets ’n baie eienaardige klomp. Kort voor lank begin sy ook wonder oor Jojo, die flambojante vrou wat net ’n bietjie te ywerig hulp aanbied met die trekkery. Chanette Paul oortref haarself met hierdie donker spanningsverhaal waarin sy ’n magdom karakters met uiteenlopende agtergronde en onbekende motiewe in een groot laslappiekombers aanmekaarstik.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Paaiboelie – Chanette Paul”