Paaiboele

Paaiboelie – Chanette Paul

R280.00

Jojo Richter van Siende blind, Raaiselspieël en Ewebeeld is terug. Haar opdrag is oënskynlik eenvoudig: Vind uit wat het werklik sewe jaar gelede in die skatryk Eduard Swiegelaar se studeerkamer gebeur – die dag toe hy ten aanskoue van sy heelwat jonger, sexy trofeevrou doodgeskiet is.

View Detail
Compare
SKU: 9780799385397 Categories: ,

Product Description

Jojo Richter van Siende blind, Raaiselspieël en Ewebeeld is terug. Haar opdrag is oënskynlik eenvoudig: Vind uit wat het werklik sewe jaar gelede in die skatryk Eduard Swiegelaar se studeerkamer gebeur – die dag toe hy ten aanskoue van sy heelwat jonger, sexy trofeevrou doodgeskiet is. Die moord op ʼn vooraanstaande ou bok wat met ʼn jong blaar uit ʼn bedenklike agtergrond getroud was, fassineer Jojo egter minder as die stories rondom Crystal Crags, die landgoed wat binne die sogenaamde Duiwelsdriehoek val. Soos die storie van ʼn haaslipkind wat op ʼn stormnag verdrink het, en sedertdien aan mense verskyn voor hulle sterf of verdwyn. Wat op Crystal Crags gebeur, kom Jojo egter agter, bly op Crystal Crags en so is dit al die afgelope eeu. Zaan Mentz is white trash gebore, maar nou welaf ná haar man se moord, glo Zaan sy is uiteindelik veilig toe sy haar droomhuis koop.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Paaiboelie – Chanette Paul”