Sale
Prooi

Prooi – Deon Meyer

R320.00 R299.00

Daniël Darret het vir hom ‘n rustige, veilige lewe gevestig in Bordeaux as assistent van ‘n houttowenaar. Maar dan doem Lonnie uit sy verlede op en hy word sonder omhaal teruggegooi in die lewe wat hy agtergelaat het.

View Detail
Compare
SKU: 9780798177757 Categories: , , ,

Product Description

Daniël Darret het vir hom ‘n rustige, veilige lewe gevestig in Bordeaux as assistent van ‘n houttowenaar. Maar dan doem Lonnie uit sy verlede op en hy word sonder omhaal teruggegooi in die lewe wat hy agtergelaat het. Want Lonnie noem hom op sy roepkode: Umzingeli. Aan die onderpunt van Afrika bevind kaptein Bennie Griessel en Vaughn Cupido hulle eweneens in ‘n situasie waar hulle nie wil wees nie: ‘n drie weke-oue, yskoue saak. Sleurwerk, vervelige voetwerk. Maar hoe meer hulle krap, hoe meer geheimsinnig word dié geval van ‘n beskermingskonsultant wat van die luuksste trein in die wêreld afgegooi is met die afgebreekte lem van ‘n Okapi-mes in sy nek. In Prooi het die baasskrywer van Afrikaanse speurromans weer sy wenresep van spanning, aksie en intrige ingespan om lesers vasgevang te hou.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Prooi – Deon Meyer”