Redelike Twyfel

Redelike Twyfel – Chris Marnewick

R250.00

Die vurige jong advokaat Manon Viljoen word as amicus curiae (vriend van die hof) aangestel.  Charles Mouton, ’n gesiene advokaat en dosent, word aangekla van die moord op sy vrou en hoewel hy aangedui het dat hy sy eie verdediging sal waarneem, wend hy geen poging aan om dit te doen nie.

View Detail
Compare
SKU: 9781485304258 Categories: , ,

Product Description

Die vurige jong advokaat Manon Viljoen word as amicus curiae (vriend van die hof) aangestel.  Charles Mouton, ’n gesiene advokaat en dosent, word aangekla van die moord op sy vrou en hoewel hy aangedui het dat hy sy eie verdediging sal waarneem, wend hy geen poging aan om dit te doen nie. Manon se werk is nie om as sy advokaat op te tree nie, maar om alle getuienis wat sy kan versamel, voor die hof te lê om seker te maak dat die uitspraak regverdig sal wees. Die beskrywing van hofprosedures en wetsbeginsels is ’n goeie “beginnerskursus” vir die oningewyde leser en dra baie van die trefkrag van die roman. Die intrige rondom Manon se ondersoek word aangevul deur haar persoonlike kwessies. Waarom is ’n regter – boonop haar eks-minnaar – uit ’n ander provinsie laat kom? En waarom het hy haar by die naam laat roep om haar as amicus aan te stel?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Redelike Twyfel – Chris Marnewick”