Resepte

Resepte – Suzelle DIY

R280.00

Christmas Choice 2018

Die naam “Suzelle” is genoeg om ’n vrolike ritseling deur enige geselskap te laat gaan. Dié YouTuber met haar 50’s voorkoms en pittige DIY-wenke het diep in ons harte gekruip.

View Detail
Compare
SKU: 9781431427512 Categories: , , ,

Product Description

Die naam “Suzelle” is genoeg om ’n vrolike ritseling deur enige geselskap te laat gaan. Dié YouTuber met haar 50’s voorkoms en pittige DIY-wenke het diep in ons harte gekruip. Soos dit ’n ware DIYer betaam, beskik Suzelle oor ’n hele repertorium resepte. En nogal nie sommer-so resepte nie, hoor! Haar ouma het haar staatmakerresepte met haar gedeel, dus staan sy vir niemand terug in die kombuis – of langs die braaivleisvuur – nie. Soos Suzelle sê: Because anybody can. Sy laat ons in by die geheime van eier-en-kaas ontbytwafels, koeskoes-halloumi-koekies, alternatiewe maniere om kitsnoedels op te kikker, Meksikaanse mielies, 20-minute koekies (net 3 bestanddele!), Milo-balletjies en vele, vele meer. En bobotie-frikkadelle. O gits, amper vergeet ek! En baklava-braai-paai. There’s it.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Resepte – Suzelle DIY”