Sandveldstories

Sandveldstories – Ferdinand Deist

R220.00

As mens die woord “kontreistories” hoor, dink jy aan eenvoudige, armoedige mense wat hul woorde snaaks uitspreek. Jy dink aan Jan Spies en Herman Charles Bosman – en jy sal nie ver verkeerd wees nie.

View Detail
Compare
SKU: 9780624087267 Categories: , ,

Product Description

As mens die woord “kontreistories” hoor, dink jy aan eenvoudige, armoedige mense wat hul woorde snaaks uitspreek. Jy dink aan Jan Spies en Herman Charles Bosman – en jy sal nie ver verkeerd wees nie. Die Sandveld, ’n smal strook tussen die Swartland en die Weskus, is die omgewing wat aan die karakters in hierdie bundel hul kostelike eiesoortigheid verleen. En as mens Ferdinand Deist moet glo, beskik die Sandvellers oor iets spesiaals: ’n kombinasie van slimgeit, eiesinnigheid, wysheid, skelmgeit en hardkoppigheid. Dit, tesame met die verteller se ‘Sandvelds’, maak hierdie stories baie vermaaklik. Deist se kontreistories uit die Sandveld is bekend en bemind sedert Johny Klein dit met flair op RSG voorgelees het. Die bundel bevat verhale wat reeds tevore onder ander titels in druk verskyn het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sandveldstories – Ferdinand Deist”