Skool Is n Riller

Skool Is n Riller – Marianna Brandt

R155.00

Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie.

View Detail
Compare
SKU: 9780798174091 Category:

Product Description

Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as hulle nog met toordokters, spoke en reusagtige spinnekoppe ook moet rekening hou?
Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare laat regop staan en jou laat wens dat die skoolklok vir huis-toe-gaan-tyd wil lui . . .

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Skool Is n Riller – Marianna Brandt”