slim-kop

Slimkop! Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes – Dorling Kindersley

R260.00

Nie net bevat dit 28 projekte en eksperimente waarmee jou kind ure sal deurbring nie, elke eksperiment het ‘n verduideliking van die wetenskaplike beginsel daarby.

View Detail
Compare
SKU: 9780799380064 Categories: ,

Product Description

Nie net bevat dit 28 projekte en eksperimente waarmee jou kind ure sal deurbring nie, elke eksperiment het ‘n verduideliking van die wetenskaplike beginsel daarby. Daar is ou staatmakers soos onsigbare ink en suurlemoen-batterye, maar onder andere ook ‘n vernuftige model van die asemhalingstelsel en tuisgemaakte luidsprekers vir jou slimfoon. Die stap-vir-stap-instruksies is maklik uitvoerbaar en word aangevul met kleurvolle illustrasies. Ure se plesier vir die ontluikende wetenskaplike.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Slimkop! Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes – Dorling Kindersley”