Slot van die Dag

Slot van die Dag – Karel Schoeman

R254.00

In die lig van gerugte dat Karel Schoeman se afsterwe in Mei  selfdood was, wonder ’n mens of hy die tyd van hierdie werk se publikasie beplan het. Schoeman, wat ‘n ryk skat aan pennevrug agterlaat, het dit al lank oor die sin van voortbestaan wanneer ’n mens oud word.

View Detail
Compare
SKU: 9781485307976 Categories: ,

Product Description

In die lig van gerugte dat Karel Schoeman se afsterwe in Mei  selfdood was, wonder ’n mens of hy die tyd van hierdie werk se publikasie beplan het. Schoeman, wat ‘n ryk skat aan pennevrug agterlaat, het dit al lank oor die sin van voortbestaan wanneer ’n mens oud word. Die kwynende skeppingsvermoë, fisiese verval en die sin al dan nie van ‘n bestaan waar ‘n mens dikwels ‘n las vir diegene om jou is, is temas van ’n reeks boeke waarvan hierdie die vierde en laaste is. Tog is Slot van die Dag meer nadenkend en outobiografies as ’n Duitser aan die Kaap, Merksteen en Die laaste Afrikaanse boek. Hoewel hy ’n gerieflike bestaan voer, oorheers die besef van die naderende dood sy denke. Hy vertoon sy uitgebreide kennis, belesenheid en nadenkende aard maar is terselfdertyd besig om afskeid te neem daarvan. ’n Boek vir die denkende leser.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Slot van die Dag – Karel Schoeman”