Sondag

Sondag – Irma Venter

R275.00

Christmas Choice 2018

Om ’n Irma Venter te lees is soos om met ou vriende te kuier. In Sondag het kaptein AJ Williams het haar hande vol om die Van Zyl-gesin op te spoor.

View Detail
Compare
SKU: 9780798177399 Categories: , , ,

Product Description

Om ’n Irma Venter te lees is soos om met ou vriende te kuier. In Sondag het kaptein AJ Williams het haar hande vol om die Van Zyl-gesin op te spoor. Ses weke na ’n gewelddadige inbraak by hul huis in ’n sekuriteitskompleks is Lafras steeds in ’n koma. Sy vrou Katerien, ’n vryduiker, studenteseun Willem (20) en twaalfjarige dogter Cath, het spoorloos verdwyn. Intussen soek Alex en Ranna ook na iemand wat verdwyn het – ’n sewentienjarige stripper. ’n Hele hoop legkaartstukkies word gevind, onder andere dreigende bankrotskap, ballerinas, pedofiele, vryduikers en mensehandel, maar dit lyk asof hulle aan verskillende legkaarte behoort. Is dit AJ se legkaart of Alex en Ranna s’n? Dié storie sal jou vasgenael hou.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sondag – Irma Venter”