Steinhoff

Steinhoff en die Stellenbosse Boys – James-Brent Styan

R280.00

Die val van Steinhoff vroeg in Desember 2017 het Suid-Afrika geskok. Steinhoff se waarde het binne enkele dae met ongeveer R200 miljard geval, en sou nog veel verder daal in die daaropvolgende maande.

View Detail
Compare
SKU: 97807993711635 Categories: , ,

Product Description

Die val van Steinhoff vroeg in Desember 2017 het Suid-Afrika geskok. Steinhoff se waarde het binne enkele dae met ongeveer R200 miljard geval, en sou nog veel verder daal in die daaropvolgende maande. Die vastigheid wat beleggers wêreldwyd, maar veral in Suid-Afrika, gedink het Steinhoff hulle bied, het geblyk ’n hersenskim te wees. Hoe kon dit gebeur het? Die maatskappy se geskiedenis – die ontstaan in Duitsland en die uitbreiding na Europa en Afrika; hoe die Suid-Afrikaner Markus Jooste sy besigheidsvriende betrek het en dit uitgebrei het tot ’n magtige beleggingsreus; en die skokkende ineenstorting. Dis die verhaal van ’n besonder talentvolle, sjarmante besigheidsman vir wie die grense tussen reële beleggings en frontmaatskappye vervaag het en die spel met belastingontduiking nie meer verdoesel kon word nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Steinhoff en die Stellenbosse Boys – James-Brent Styan”