Stroomop

Stroomop – Adeline Radloff

R240.00

Vyf Gautengse vroue swem stroomop deur die lewe. Hulle kom uit baie verskillende wêrelde: Daar’s ‘n uitgebrande chirurg, ‘n bedroefde tipe A-prokureur, haar opstandige studentedogter, ‘n oorgewig, oorstelpte huisvrou en ma van drie, en ‘n vreesbevange jong data-analis in haar liefde verlaat.

View Detail
Compare
SKU: 9780795801747 Categories: ,

Product Description

Vyf Gautengse vroue swem stroomop deur die lewe. Hulle kom uit baie verskillende wêrelde: Daar’s ‘n uitgebrande chirurg, ‘n bedroefde tipe A-prokureur, haar opstandige studentedogter, ‘n oorgewig, oorstelpte huisvrou en ma van drie, en ‘n vreesbevange jong data-analis in haar liefde verlaat. Hulle beland saam in groepsterapie vir die traumas wat die lewe hulle onlangs opgelê het, en deel van die terapie is ‘n river rafting-ekskursie op die woeste Oranjerivier. Wanneer hul manlike gids daar in groot moeilikheid beland, moet dié vyf diep verskillende vroue saamspan, verby hul eie probleme en struwelinge kyk en die gevaarwaters sónder hul gids aandurf – of hy, en hulle, oorleef dalk nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stroomop – Adeline Radloff”