Stroomop

Stroomop – Harald Pakendorf

R230.00

Harald Pakendorf is bekend as iemand wat sy standpunt onverskrokke teen die meerderheid inneem. Vandaar sy reputasie as “liberaal” of “sy tyd vooruit” – afhangende van jou politieke standpunt.

View Detail
Compare
SKU: 9781776091171 Categories: , ,

Product Description

Harald Pakendorf is bekend as iemand wat sy standpunt onverskrokke teen die meerderheid inneem. Vandaar sy reputasie as “liberaal” of “sy tyd vooruit” – afhangende van jou politieke standpunt. Die joernalis en jarelange redakteur van die dagblaaie Oggendblad (1972-1979) en Die Vaderland (1980-1986) het nie slegs die gedrukte woord gebruik om die Afrikaanssprekende publiek bloot te stel aan wyer sienings as dié van die heersende politieke party nie, maar ook self deelgeneem aan gesprek met die ANC om politieke verandering te help te weeg bring. Pakendorf gee ’n terugblik op die tye van politieke verandering in die jare 60 tot 90, gesien vanuit sy ervaring as nuusman. Hy vertel van ontmoetings deur die jare met die groot rolspelers (Vorster, die Bothas, Mbeki, Chikane e.a.), hoe die koerantwêreld binne – en sommiges buite – die apartheidsraamwerk gefunksioneer het, en hoe die ANC die apartheidsregering gesien het. Fassinerend.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stroomop – Harald Pakendorf”