Truitjie Roer My Nie

Truitjie roer my nie – Schalk Bezuidenhout & Erns Grundling

R220.00

Dis die 80’s truitjie op die voorblad wat my laat vassteek en die boek optel. Helder pryk hy daar in die truitjie, met die gelaatstrekke van Borat en die uitdrukking van Charlie Chaplin: Schalk Bezuidenhout.

View Detail
Compare
SKU: 9780795801778 Categories: , ,

Product Description

Dis die 80’s truitjie op die voorblad wat my laat vassteek en die boek optel. Helder pryk hy daar in die truitjie, met die gelaatstrekke van Borat en die uitdrukking van Charlie Chaplin: Schalk Bezuidenhout. Dié jong man maak die afgelope paar jaar groot opgang in die Suid-Afrikaanse komedie-wêreld. As aanbieder van Die Kliek op die DSTV-kanaal Via is hy ook tuis in ons TV-kamers. As jy meer oor sy lewe wil weet, wel, lees hierdie boek. Hy vertel alles en nog meer. Dis by die “nog meer” wat jy verseker gaan uitbars van die lag. Deon Maas sê tereg Schalk “is nie bang om die heilige koeie skrik te maak en te melk nie. Schalk laat my verstaan hoe ’n hele nuwe generasie Afrikaanssprekendes dink”.  En die medeskrywer? As Schalk se grootste bewonderaar (ná sy ma) kwalifiseer Erns om sy bestuurder te wees en ook ’n woordjie of wat in te kry. Vir balans.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Truitjie roer my nie – Schalk Bezuidenhout & Erns Grundling”