UIt Die Bloute

Uit die Bloute – Chanette Paul

R315.00

Jojo Richter se speuravonture is direk eweredig aan haar nuuskierigheid. Sy moes nooit ingestem het om vir Irene navorsing oor VVV’s te doen nie. Wanneer ’n skelm regter naby Bientangsbaai met ’n pyl en boog vermoor word, het dit skielik alles met Irene se belangstelling in VVV’s te doen.

View Detail
Compare
SKU: 9780799386947 Categories: , ,

Product Description

Jojo Richter se speuravonture is direk eweredig aan haar nuuskierigheid. Sy moes nooit ingestem het om vir Irene navorsing oor VVV’s te doen nie. Wanneer ’n skelm regter naby Bientangsbaai met ’n pyl en boog vermoor word, het dit skielik alles met Irene se belangstelling in VVV’s te doen. Teen wil en dank bevind Jojo haar weer in Bientangsbaai, waar sy, Irene en Ayla Hurter ’n groep vroue probeer opspoor wat volgens gerugte afgesonderd in die berge woon terwyl hulle wag om deur aliens weggevoer te word na ’n beter wêreld. Beide Irene en Ayla vermoed dat hul susters, wat jare tevore bevriend geraak het, by die groep betrokke is. Erger, hulle vrees dat die groep dalk die regter vermoor het. Die soektog bring baie eienaardighede aan die lig. Terwyl Jojo trou aan haar aard pens en pootjies in die leeukuil beland, moet Irene en Ayla hul spoke besweer.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Uit die Bloute – Chanette Paul”