Sale
Vrae En Feite Vir Nuuskierige Agies

Vrae En Feite Vir Nuuskierige Agies – Adinda Vermaak

R195.00 R185.00

Christmas Choice 2017

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet…

View Detail
Compare
SKU: 9781776092444 Categories: , , ,

Product Description

Hierdie boek met trivia sal jou agie-kind ‘n ekstra hupstoot gee as dit kom by skoolwerk. Baie van die onderwerpe is aanvullend tot laerskoolkurrikulums. Temas sluit fisika en die mediese wetenskap in, asook lewensvaardighede soos gewenste karaktereienskappe, memorisering, streshantering, leermetodes en selfs toespraakbeplanning. Maar dit beteken nie dis ‘n boring boek nie, hoor! Verwag om die antwoord te kry op iets waaroor jy al lank wonder. Ek wonder… waar kom Coca-Cola vandaan?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vrae En Feite Vir Nuuskierige Agies – Adinda Vermaak”