Web

Web – Naomi Meyer

R250.00

Sophia se verhaal is elke vrou s’n, so ook haar verhouding met haar man, haar huiswerker, haar vriendin-werkgewer, die boemelaar, en die ma’s by die kleuterskool. As ma van twee jong kinders, met ‘n wankelende huwelik en ‘n werk by ‘n sukkelende klein besigheid, sukkel Sophia om al die balle in die lug te hou.

View Detail
Compare
SKU: 9780795801204 Categories: , ,

Product Description

Sophia se verhaal is elke vrou s’n, so ook haar verhouding met haar man, haar huiswerker, haar vriendin-werkgewer, die boemelaar, en die ma’s by die kleuterskool. As ma van twee jong kinders, met ‘n wankelende huwelik en ‘n werk by ‘n sukkelende klein besigheid, sukkel Sophia om al die balle in die lug te hou. Dan verdwyn haar dogtertjie, Magriet, by die nasorgskooltjie. Weg. In dié angstige tyd kom krap haar ou skoolliefde alles nog verder deurmekaar. Rondom hulle is Stellenbosch aan die brand met optogte en demonstrasies. In haar debuutroman belig Naomi Meyer vele aspekte van die Suid-Afrika waarin ons leef. Sy spin behendig ‘n web met die drade van ons daaglike lewens: ouerskap en skuldgevoel, ontvlugting, sosiale kwessies en die mense met wie ons elke dag skouers skuur.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Web – Naomi Meyer”