Wie Gaan 2019 Regeer

Wie gaan in 2019 regeer? – Jan-Jan Joubert

R249.00

Die politieke verslaggewer Jan-Jan Joubert het met hierdie boek ’n groot uitdaging suksesvol aangepak: ’n sinvolle uiteensetting van faktore wat ’n rol speel in die Suid-Afrikaanse politiek. Kernkwessies wat die uitslag van die 2019-verkiesing sal beїnvloed word bespreek.

View Detail
Compare
SKU: 9781868429080 Categories: , ,

Product Description

Die politieke verslaggewer Jan-Jan Joubert het met hierdie boek ’n groot uitdaging suksesvol aangepak: ’n sinvolle uiteensetting van faktore wat ’n rol speel in die Suid-Afrikaanse politiek. Kernkwessies wat die uitslag van die 2019-verkiesing sal beїnvloed word bespreek. Met die ervaring en insig van jare in die bedryf identifiseer hy ’n aantal faktore en bespreek die uiteenlopende sienings en beleid wat politieke partye daaroor het. Dit sluit in hoe akkurate voorspellings van verkiesingsuitslae gemaak word, gebaseer op meningspeilings, tussenverkiesinguitslae en moontlike koalisies. Met die toegang wat hy tot politieke hooggeplaastes het, beskik hy oor sekere inligting wat nie in die deursnee perskonferensie na vore sal kom nie. Hy verduidelik hoe koalisies gevorm word, President Ramaphosa se invloed op die opposisiepolitiek, die rol van die ekonomie, grondbesit, arbeid en swart bemagtiging en uitdagings vir die “nuwe” ANC. Sy aanbieding is verstaanbaar en interessant, wat dit maklik maak vir oningewydes om te lees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wie gaan in 2019 regeer? – Jan-Jan Joubert”