Wit Issie n Colour Nie

Wit issie ’n colour nie – Angedrade stories – Nathan Trantraal

R220.00

Daar is twee dinge waaroor hierdie bundel verhale die leser in geen twyfel laat nie. Die eerste is dat die skrywer op die Kaapse vlakte grootgeword het.

View Detail
Compare
SKU: 9780795707988 Categories: , ,

Product Description

Daar is twee dinge waaroor hierdie bundel verhale die leser in geen twyfel laat nie. Die eerste is dat die skrywer op die Kaapse vlakte grootgeword het. Sy Kaaps getuig hard en duidelik van sy jare in Mitchell’s Plein en Bishop Lavis. So ook sy herinneringe. Dit skok mens tot die besef: vir die meeste van ons land se inwoners is dít hoe die lewe is. Wat my by die tweede punt bring: Hier het jy te doen met ‘n kunstenaar. Dit sk(r)yn  uit elke verhaal. Die kind wat jou saamneem in die lokasie in – hy lewe daar. Maar hy’s ook ’n waarnemer en ’n denker. En hy neem jou saam in sy kop in, dat jy kan voel: dis ’n rêrige lewe dié. Lesers wat hul voorbehoude oor die vloektaal en die lewe wat hy beskryf, kan oorkom, gaan die bevrediging put om kontak te maak met ’n ander mens, kontak wat op ’n diep, instinktiewe vlak plaasvind.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wit issie ’n colour nie – Angedrade stories – Nathan Trantraal”