Wit Terroriste

Wit Terroriste – Albert Blake

R285.00

Dié deel van die Afrikaner-geskiedenis is diep begrawe: Wit terroriste ― militante Afrikaners ― het in die Ossewabrandwagjare bomme geplant, kragstasies opgeblaas, sluipmoorde uitgevoer.

View Detail
Compare
SKU: 9780624081586 Categories: ,

Product Description

Dié deel van die Afrikaner-geskiedenis is diep begrawe: Wit terroriste ― militante Afrikaners ― het in die Ossewabrandwagjare bomme geplant, kragstasies opgeblaas, sluipmoorde uitgevoer. Dié terreurveldtog het Suid-Afrika in die 1940’s bitter naby aan anargie gebring. Daar was sabotasiedade, spioenasie-intriges, opspraakwekkende hoogverraadsake en gewaagde ontsnappingspogings. Waarvoor het dié Afrikaners baklei? Was hulle verraaiers of patriotte?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wit Terroriste – Albert Blake”