{"title":"Afrikaans Children’s Books","description":"\u003cp\u003eAll titles in this collection are in stock and available for immediate shipping unless marked for pre-order.\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"z-is-vir-zackie-2-die-paddapoets-paperback","title":"Z Is Vir Zackie 2: Die Paddapoets (Paperback)","description":"Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers  en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40301270794418,"sku":"9780799397185","price":75.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/167282_611e365aa50fc9.37831238_9780799397185_ed8d7595-711e-4446-b9b6-06e0e5579450.jpg?v=1680084685"},{"product_id":"wondersmid","title":"Nimmermeer 2: Wondersmid","description":"Morrigan Crow het van haar dodelike vloek ontsnap. Sy is nou deel van die Wondergenootskap. Maar sy kry nie die verwelkoming waarop sy gehoop het nie. Sy is ’n seldsame Wondersmid, en dit veroorsaak dat almal haar as gevaarlik beskou. Lede van die Genootskap verdwyn, iemand pers Morrigan se nuwe vriende af en laat hulle teen haar draai. En Ezra Stuim - die boosste man wat ooit gelewe het - is vasbeslote om Morrigan uit die Genootskap weg te lok.","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40301696483506,"sku":"9780798179744","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140924_61543a9bebda19.95214272_9780798179744.jpg?v=1673192262"},{"product_id":"wie-woon-hier","title":"Wie woon hier?","description":"“Ek woon in 'n gebou met sewe verdiepings. Elke vloer het 'n ander deur. Die eerste deur het baie slotte. Daar woon beslis 'n gesin diewe. Voor die tweede deur is altyd modderige voetspore. Dit is die woning van 'n ou jagter en sy troeteltier.” 'n Fantastiese reis deur die verbeelding van 'n meisie wat elkeen van haar bure probeer voorstel deur net te kyk hoe hul voordeur lyk. Elke bladsy is gevul met eindelose detail en verrassings!","brand":"Einat Tsarfati","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40301974880434,"sku":"9780798178549","price":175.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/141794_611af17aac2739.62744442_9780798178549_5fc3e9dc-2ceb-4e75-91e2-cbb537d07b28.jpg?v=1665130439"},{"product_id":"wies-jy-mnr-slym","title":"Wie's Jy, Mnr Slym?","description":"Morne is die maatjie wat altyd eenkant op die speelgrond sit terwyl die ander maats heerlik speel. Hy word meer hartseer en eensaam by die dag! Sy verbeeldingsmaat, Mnr Slym, sien dit raak en beraam 'n plan om hom weer gelukkig te maak. Want vriende moet daar wees vir mekaar!","brand":"Zanri Kritzinger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40301979926706,"sku":"9780624085461","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/141746_611af1d3b19185.86872426_9780624085461.jpg?v=1665130288"},{"product_id":"welkom-in-die-gesin","title":"Welkom in Die Gesin","description":"","brand":"Mary Hoffman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302389756082,"sku":"9781485301226","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/323347_6117f761c85940.55805633_9781485301226.jpg?v=1640901561"},{"product_id":"wat-n-ramp-doktor-de-goede-en-die-hipno-zirts-boek-3","title":"Wat 'n ramp!: Doktor de Goede en die hipno-zirts (Paperback)","description":"'n Mal wetenskaplike werk aan 'n nare plan om die wereld oor te neem met sy tuisgemaakte breinspoel-toestel! Is Sam, Arty en Emmie dapper genoeg om weer die dorp te red?","brand":"R. McGeddon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302559101106,"sku":"9780799366600","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/152323_611a7992b02b67.99626038_9780799366600.jpg?v=1667984979"},{"product_id":"waldo-02-en-die-draak-met-die-groen-ton","title":"Waldo En Die Draak Met Die Groen Tong (Paperback)","description":"Is jy gereed vir 'n skubberige avontuur?\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nWaldo en Connie is warm op die spoor van 'n inbreker. 'n Kosbare voorwerp word uit 'n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van 'n holderstebolder-avontuur - en hulle ontdek 'n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word ...","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302655406258,"sku":"1776250184","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/29295_6406a038e72d07.37368426_9781776250189_8ace35b7-d3b6-4c17-9de9-0b77f9e830c6.jpg?v=1681203296"},{"product_id":"waldo-01-en-die-weewolf-met-die-rooi","title":"Waldo En Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies (Paperback)","description":"Wat sluip daar in die maanlig rond?\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nWaldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang ... hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! 'n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van 'n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur - een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302655897778,"sku":"1776250168","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/29294_6406a03ec71915.88488998_9781776250165_117fc2b6-e773-41d1-91e1-94832c9d3724.jpg?v=1681203308"},{"product_id":"vriende-en-verraad-boek-1","title":"Karatekas 1: Vriende en Verraad (Paperback)","description":"Warren en Divan is, vandat hulle kan onthou, al vriende. Dan begin Divan karate doen, en nie lank daarna nie sluit Warren ook by die karate-klub aan. Nou is hulle al twee karaktekas. Maar die einste karate is besig om n stok in die wiel van hulle vriendskap te steek. Hulle vertrou mekaar skielik nie meer nie. Om sake te kompliseer, sluit Kyla van die Martial Arts dojo ook by hulle dojo aan. Die twee vriende verstaan haar glad nie: n meisie wat ewe goed ballet doen as karate-skoppe uitvoer. Gaan hulle vriendskap die karate en Kyla oorleef of gaan dit die vriendskap vernietig? Die boek: Vriende en verraad Warren het in die laaste kampioenskappe die beste in die dojo gevaar. Hy ontdek dat sy beste vriend, Divan, wat al n rooi gordel het, bedreig voel deur hom. Die verhouding tussen hulle versleg toe Warren ook gekies word om na die groot kampioenskap in Durban te gaan. Warren vind uit dat sy ma nie genoeg geld het om die inskrywingsgeld te betaal nie. Hy wil sterf van teleurstelling. Kyla bring al hoe meer tyd by Warren deur en hy vertrou Divan al hoe minder. Gaan Warren by die kampioenskap in Durban uitkom? Hoe gaan hy kies tussen Divan en Kyla?","brand":"Anzil Kulsen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302691254450,"sku":"1432304119","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/158322_6118ad489d46a4.51911632_9781432304119.jpg?v=1667984555"},{"product_id":"valk-in-die-kraaines-paperback","title":"Valk In Die Kraaines (Paperback)","description":"Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740's afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.","brand":"Gerrie Radloff","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302835564722,"sku":"9781919765242","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/323247_6117f8681af325.95684175_9781919765242_49b9f369-d1f7-4cf0-a2fb-b7a05cb8fb34.jpg?v=1667983058"},{"product_id":"trompie-omnibus-1-paperback","title":"Trompie Omnibus 1 (Paperback)","description":"In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks bevat, ontmoet ons vir Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg. Hul avontuur met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna ’n kerel te kry, loop lelik skeef. Trompie wil ook baie graag ’n hond he en het sy oog op ’n basterbrak genaamd Boesman. In Trompie die stouterd trek Trompie vir die nuwe seun wat al die onderwysers se witbroodjie is, ’n lelike streep. In Trompie die soet seun besluit Trompie hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein kondig aan dat dit tyd geword het om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie! Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302970142898,"sku":"9780798163934","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140673_611a1f5985aeb0.40201436_9780798163934_7c58fd28-2f54-4a31-a7ec-9173d08b572d.jpg?v=1683299507"},{"product_id":"trompie-omnibus-5-paperback","title":"Trompie Omnibus 5 (Paperback)","description":"In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie wil 'n seun se krieketkolf leen, maar hy moet mooi met die suinige ryk seun onderhandel om sy kolf vir hom te leen sodat Kwaggaberg se seuns kan gaan krieket speel.","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302971945138,"sku":"9780798174602","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140787_611af77e3d02b1.92439421_9780798174602.jpg?v=1656082247"},{"product_id":"trompie-omnibus-7-paperback","title":"Trompie Omnibus 7 (Paperback)","description":"In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser 'n poets en Trompie skryf in vir 'n kompetisie wat 'n reis Kaap toe as prys aanbied.","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302973681842,"sku":"9780798178648","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140905_611af5a15be991.09628119_9780798178648_fcb6cd5b-15f2-4559-b603-a97e4d5292e9.jpg?v=1683299494"},{"product_id":"trompie-omnibus-6-paperback","title":"Trompie Omnibus 6 (Paperback)","description":"In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word. Hierdie omnibus bevat nog drie gewilde Trompie-stories.","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302973812914,"sku":"9780798176620","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140838_611af69dc849e8.32496562_9780798176620.jpg?v=1656083059"},{"product_id":"trompie-omnibus-4","title":"Trompie omnibus 4","description":"In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Trompie samel geld in vir 'n bedleende seun, Trompie word verkies as junior leerderraadslid en die rugbyseisoen begin - wat beteken dat Trompie en sy maats se lewe net om een ding draai.","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302973911218,"sku":"9780798171687","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140735_611af82ce0ef22.34812843_9780798171687_36edf18e-a73a-4b6c-8c08-3e7179119831.jpg?v=1683299519"},{"product_id":"trompie-omnibus-3","title":"Trompie omnibus 3","description":"\u003cp\u003e\u003cspan style=\"color: rgb(34, 34, 34); font-family: 'Open Sans', sans-serif; font-size: 14px;\"\u003eThis omnibus contains three more popular Trompie stories. The crazy adventures of the famous Boksom gang and their fearless leader will entertain and delight young readers once again.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302974009522,"sku":"9780798166829","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140698_611af8c4792707.44136806_9780798166829_705bf2e4-398c-449c-aba6-6b9bc48dbdd3.jpg?v=1683299513"},{"product_id":"trompie-omnibus-2-paperback","title":"Trompie Omnibus 2 (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNóg drie stories uit die gewilde Trompie-reeks. In Trompie die hoërskoolseun begin die nuwe skooljaar en Trompie, Blikkies, Dawie en Rooie gaan hoërskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse vir hulle bak. In Trompie die dromer word die Boksombende bedreig – deur ’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. En in Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg hulle en beland in ’n groot penarie. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Topsy Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302974140594,"sku":"9780798163965","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140674_611af9290ba165.26435635_9780798163965.jpg?v=1656322501"},{"product_id":"tjoppie-en-die-muskiet-paperback","title":"Tjoppie en die Muskiet (Paperback)","description":"\u003cp\u003eTjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is daar 'n aaklige gogga wat vir Tjoppie pla en steek. Dit jeuk oral! Gelukkig ontmoet hy ook vir Tonkie die spinnekop wat hom kan help.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.\u003c\/p\u003e","brand":"Liz De Villiers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40303097282738,"sku":"9780798181020","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/331404_61543cf65c03a1.67294542_9780798181020_8853ba3a-4cff-4dd6-b186-ee62944ddb78.jpg?v=1665133008"},{"product_id":"ster-en-die-skugter-vyf","title":"Ster en die Skugter Vyf","description":"Ster bly by haar broer en sy vrou op 'n plaas. Een nag word sy wakker en 'n erdvark staan langs haar bed, sy snoet op die lakens.\"Kom verken die wêreld saam met my,\" nooi hy. En so neem die erdvark vir Ster op 'n nag van snuffel en ontdek. Hulle gaan op ander nagtelike ontdekkingstogte daarna, want die erdvark wil vir Ster die ander skaam diere wys, die skugter vyf: die erdvark, oewerkonyn, Kaapse luiperd, ietermagog, en wit leeu.","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40305694703794,"sku":"624090795","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140424_61543eeb0a8f42.55798088_9780624090793.jpg?v=1643178357"},{"product_id":"sprokie-perde-omnibus-paperback","title":"Sprokie-perde omnibus","description":"Author: Karen King \/ Supplier: Fantasi Boeke","brand":"Karen King","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40305759027378,"sku":"9781928446125","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/335595_611397bb9460f9.64695105_9781928446125_98ba730e-abf0-45c3-9c9f-ad2ca909be4e.jpg?v=1640865843"},{"product_id":"speurhond-willem-op-reis","title":"Speurhond Willem op reis","description":"Adriaan is ’n valerige seun en nie vreeslik goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is ’n ander storie! Hy’s eintlik ’n speurhond, ‘n superspesiale geheime-agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem hom doodluiters een oggend inlig dat hy ’n krat moet regkry sodat hulle daarin na Istanboel ge-“koerier” kan word. Vanaf Istanboel lei die speurtog hulle ook na Venesië, Parys en Amsterdam – op ’n soektog na die boef Sybrand Swiffervalk. En dit terwyl Adriaan se ouers dink dat hy op ’n sokkertoer is . . . ’n Handleiding vir ouers en opvoeders en ’n aktiwiteitsgids vir lesers vir Speurhond Willem op reis kan afgelaai word op die webtuiste van NB-Uitgewers.","brand":"Elizabeth Wasserman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40305803985074,"sku":"9780624048428","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/141072_611af4b053fac0.59922607_9780624048428_8c1c3c25-264a-4016-a2a0-6e8137bca249.jpg?v=1683627168"},{"product_id":"speurhond-willem-en-die-diamantdiewe","title":"Speurhond Willem en die diamantdiewe","description":"Willem and Adriaan travel to Namibia, where they must assist an investigation into a diamond smuggling ring. They are to to work with another “dogtective”, one higher ranking than Willem too: sergeant major Maximillian. But can his patrol partner, sergeant Kolgans, be trusted?","brand":"Elizabeth Wasserman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40305806704818,"sku":"9780624068907","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140246_611afda283ea14.59073279_9780624068907.jpg?v=1683627227"},{"product_id":"sooo-oulik-en-slim","title":"Sooo Oulik en Slim","description":"Author: Du Plessis, Lizanne \/ Supplier:","brand":"Du Plessis, Lizanne","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40305901699250,"sku":"9781432208929","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}]},{"product_id":"slapende-prinses","title":"Slapende Prinses","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40306016387250,"sku":"6002242041821","price":79.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"skoonlief-en-die-ondier","title":"Ek kan lees ... Skoonlief en die Ondier (Hardcover)","description":"Die reeks immergroen sprokies sal elke kind se leeslus prikkel. Die prag illustrasies boei, en die stories word spannend dog eenvoudig vertel vir selflees deur kinders van 6 tot 9.","brand":"Pearson","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40306033918130,"sku":"1775785777","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/153143_611a6dbf4e1233.31552223_9781775785774.jpg?v=1653638064"},{"product_id":"skitterstrand-boek-6","title":"Gehieme koninkryk: Skitterstrand (Paperback)","description":"Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry - voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer 'n bibberende avontuur in 'n sneeuwit wonderwereld.","brand":"Rosie Banks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40306035687602,"sku":"9780799358599","price":50.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/152296_611a79ff70c6e1.25421027_9780799358599.jpg?v=1667985127"},{"product_id":"die-seerowers-2-die-seerowers-en-die-grot-vol-goud-paperback","title":"Die Seerowers 2: Die Seerowers En Die Grot Vol Goud (Paperback)","description":"\u003cp\u003eKlik op die skakel hier onder om die partytjiepakkie af te laai:\u003cbr\u003eDie Seerowers-aktiwiteitsboek\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAHOOI DAAR, SKARMINKELS! Hier is 'n avontuurstorie oor seerowers vir beginnerlesers in Afrikaans!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Matilda, Basjan en die Van der Branders is terug met nog ’n waaghalsige seeroweravontuur. ’n Betowerde grot vol goud hou Basjan en sy mense gevange en Matilda moet hulle red. Maar sy moet eers verby die seehekse kom …\u003c\/p\u003e","brand":"Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40306245501106,"sku":"9780798182140","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/340277_6406842df2af63.42404257_9780798182140.jpg?v=1678158298"},{"product_id":"sanri-steyn-doktor-zombos-se-geheime-formule","title":"Sanri Steyn 1: Doktor Zombos se Geheime Formule (Paperback)","description":"Hierdie is die eerste boek in ’n splinternuwe reeks oor aspirantjoernalis Sanri Steyn en haar vriend Markus se avonture op Raaiselfontein. Die aweregse humor en lekker grillerige avonture sal seuns en meisies vasgenael hou!","brand":"Theresa van Baalen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40306459476146,"sku":"9780799366723","price":79.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/152324_611a798cd95f67.28434933_9780799366723_297aee96-8e29-459f-8648-e8b06927b4ee.jpg?v=1669823670"},{"product_id":"rivierperde-boek-14","title":"Rivierperde: Boek 14","description":"","brand":"Lize Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40306606932146,"sku":"799362123","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/148382_611aa6c2b41c60.65411501_9780799362121_8331ff27-2f6e-4226-a3ff-74756e56aab6.jpg?v=1669823676"},{"product_id":"prins-kaspian-no-4","title":"Kronieke van Narnia 4: Prins Kaspian (Paperback)","description":"Die vier Pevensie-kinders sit nog ewe mismoedig op die stasie en wag vir die trein wat hulle moet terugneem skool toe, toe Lucy skielik 'n pluk voel. Dan voel Edmund dit ook, en 'n minuut later Susan en Peter ook. In 'n ommesientjie verdwyn die stasie en bevind die kinders hulle in 'n ruie woud langs die see, naby die bouval van wat vroeer hulle kasteel, Kair Paravel, was. Hulle is terug in die magiese land Narnia, waar hulle as konings en koninginne geheers het in Die leeu, die heks en die klerekas. Iets is egter nie pluis nie. Hulle eens majesteuese kasteel is 'n ruine en dis oral vreemd stil en leeg. Deur Troempels die dwerg leer hulle van die tragiese lot wat Narnia getref het: Burgeroorlog is besig om die land te verwoes en die dapper Prins Kaspian probeer moedig om sy regmatige koninkryk uit sy bose oom Miraz se kloue te red. Kaspian het egter hulp nodig en met Aslan se leiding aanvaar die kinders die uitdaging om Narnia weer 'n vrolike en vry land te maak.","brand":"C. S. Lewis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40306874941618,"sku":"9781485302186","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/151022_611a840baf2f88.09184667_9781485302186.jpg?v=1640831706"},{"product_id":"pippie-langkous-omnibus","title":"Pippie Langkous-omnibus","description":"Met hierdie heruitgawe van die Pippie Langkous-omnibus vier Pippie haar 75ste bestaansjaar. Lesers sal hulle opnuut verlustig aan Pippie se manewales in hierdie nuwe uitgawe, waarin die 1975-vertaling deur Nerina Ferreira in hedendaagse Afrikaans deur bekroonde skrywer, Jaco Jacobs, hersien is. Die spesiale versameling sluit drie klassieke Pippie-titels in: Pippie Langkous, Pippie Langkous gaan aan boord en Pippie Langkous in die Suidsee.","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40307091734706,"sku":"9780798182232","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/331417_61544497ed49d9.51249872_9780798182232.jpg?v=1655975089"},{"product_id":"oulik","title":"Oulik","description":"Author: Lida Dijkstra \/ Supplier:","brand":"Lida Dijkstra","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40307516866738,"sku":"9781869195250","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/220375_6118229929c2b9.67983188_9781869195250.jpg?v=1667124806"},{"product_id":"ouma-hester-en-die-dreadnought-boek-3","title":"Ouma Hester En Die Dreadnought","description":"Die Dreadnought is reg vir aksie, ouma Hester se harnaspakke is gelaai met plofbare verrassings en haar yskas kreun onder die smulgoed! Maar wat gaan sy in Kanada maak en nogals by PESBEHEER, PILLE \u0026amp; PREPARATE van alle plekke? Sal Mamma vir Tian en Lisa laat saamgaan? En wat vang die bose dokter Lewendkerwen alles in haar onderwaterse laboratorium aan? Gelukkig laat ouma Hester en Graatjie nie met hulle mors nie!","brand":"Janie Oosthuysen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40307517620402,"sku":"9780798181860","price":145.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/331419_615457cd994423.24321516_9780798181860_0cf9ac7d-4249-45e9-bc47-39ed30db07dd.jpg?v=1640850070"},{"product_id":"nuwe-kinderverseboek","title":"Nuwe Kinderverseboek (Hardcover)","description":"Hierdie bundel bevat, soos die titel aandui, ’n versameling heeltemal nuwe en oorspronklike gedigte. Dit bou voort op die wonderlike tradisie van DJ Opperman se Kleuterverseboek en Klein Verseboek, en dek onderwerpe wat met die destydse bundels nog nie deel was van kinders se leefwêreld nie, soos rekenaars, selfone, e-pos, internet en sms.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie 250 verse deur 100 bydraers sluit in bekende en nuwe skrywers soos Hennie Aucamp, François Bloemhof, Philip de Vos, Hans du Plessis, Franci Greyling, Jaco Jacobs, Lucas Malan en Fanie Viljoen.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie bundel bestaan uit drie afdelings: kleuterverse (2 tot 4 jaar), kinderverse (5 tot 7 jaar) en amper-tieners (8 tot 10 jaar). Temas wat gedek word sluit in: gesin en familie, speelgoed en troeteldiere, diere en natuur, pret en humor, tegnologie en beroep, vriendskap en verhoudings, eetgewoontes en maniere, liggaam en gesondheid, fantasie en sprokies, gril en gruwel, sport en spel, aktuele kwessies en sosiale verantwoordelikheid. ’n Lys wat die gedigte per onderwerp aandui, verskyn agterin sodat die bundel ook geskik is vir skoolgebruik.","brand":"Riana Scheepers, Suzette Kotze-Myburgh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40307669500082,"sku":"624046761","price":435.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140193_62beab23cbd460.55816197_9780624046769.jpg?v=1656663576"},{"product_id":"nicole-appelliefie-heel-beste-geskenk","title":"Nicole En Appelliefie: Heel Beste Geskenk 1","description":"Nicole en Pappa trek in 'n nuwe huis in Kaapstad in na die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle 'n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos 'n ware tuiste.","brand":"Wendy Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40307776880818,"sku":"9781776250202","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/29296_6406a03353ec98.45965351_9781776250202.jpg?v=1678161582"},{"product_id":"lotta-se-lewe-5-my-skilpad-uit-sy-dop-paperback","title":"Lotta se Lewe 5: My Skilpad uit sy Dop (Paperback)","description":"Lotta se klas het 'n kompetisie gewen! Hulle gaan prente van bedreigde diere op 'n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie hê pandas en Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . . maar dinge werk ongelukkig nie uit soos hulle beplan nie. Veral nie met die neus-in-die-lug Berenice in die rondte nie. Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd pret!","brand":"Alice Pantermuller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40307981746354,"sku":"9780798169905","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140720_611af85ea3f1c2.33515270_9780798169905_1f8f79e9-a0cc-435f-85e8-7349fbe7c1ef.jpg?v=1657791288"},{"product_id":"my-ouma-is-n-rock-ster","title":"My Ouma Is 'n Rock-ster (Paperback)","description":"ikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ’n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe ’n skurk probeer om sy ouma te ontvoer…","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40307993280690,"sku":"9780799350845","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/148368_611aa6fa153813.74647767_9780799350845_3b95439e-fc3d-4139-8dea-2058e0078ada.jpg?v=1673270319"},{"product_id":"lotta-se-lewe-1-konyne-by-dosyne-paperback","title":"Lotta se Lewe 1: Konyne by Dosyne (Paperback)","description":"Lotta Liebenberg is tien jaar oud. Haar beste vriendin se naam is Chantelle, sy hou van pannekoek en sy is MAL oor diere. Maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar ouers en haar tweeling-raasbekboeties. So sy verstaan nie hoekom daar die laaste tyd sulke snaakse goed met haar gebeur nie. By die skool verskyn daar vanself lelike goed op die bord en haar gunstelingkos smaak skielik na spruitkool. Jig! En dan is daar nog die vreemde Indiese blokfluit wat haar ma vir haar present gegee het. Maar sy het nie nou tyd vir sulke nonsens nie. Sy wil 'n troeteldier hê. Chantelle het tweehonderd konyne in haar kamer, maar sy wil nie eens enetjie afstaan nie! Lotta het egter klaar 'n plan hoe om haar EIE troeteldier te kry . . .\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.","brand":"Alice Pantermuller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308002160818,"sku":"9780798166706","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140694_611af8da38ce60.13029793_9780798166706.jpg?v=1683299535"},{"product_id":"mnr-haas-ontmoet-mnr-mandela-paperback","title":"Mnr Haas ontmoet Mnr Mandela (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMnr Haas vind ’n R200-noot by sy voordeur. Toe hy die banknoot omdraai, sien hy mnr Mandela se gesig daarop en besluit om die groot stad van Johannesburg aan te durf om die noot vir mnr Mandela terug te gee. Maar mnr Haas kan nie lees nie, en hy ontmoet baie mense op sy pad wat graag hulle hande op mnr Mandela se geld wil kry.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Chris van Wyk, Paddy Bouma","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308596736178,"sku":"1431424390","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/23425_61601af3e1b802.80611545_9781431424399_fd2b8b58-8449-43c3-98af-adb8d5631f50.jpg?v=1643163827"},{"product_id":"minki-in-die-middel-paperback","title":"Minki In Die Middel: Boek 1 (Paperback)","description":"Minki het twee beste maats - Natalie en Lara. Natalie is mal oor ponies en gaan aan 'n perdrykompetisie deelneem waar die ruiters en hul ponies soos sprokieskarakters moet aantrek. Lara neem danslesse en eendag as sy groot is, wil sy 'n ballerina of 'n hiphop-danser word. Wanneer sy hoor van 'n danskompetisie by die winkelsentrum, skryf sy dadelik in.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nMinki belowe albei haar maats dat sy hulle sal kom ondersteun, maar dis is net een probleem ... die perdrykompetisie en die danskompetisie vind op presies dieselfde tyd plaas. Skielik voel Minki asof sy in die middel van 'n toutrekkompetisie tussen haar twee beste maats beland het. Hoe gaan sy ooit tussen Natalie en Lara kan kies?","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308632879282,"sku":"9781776250080","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/29290_611bc49be2cb09.12093872_9781776250080.jpg?v=1658956743"},{"product_id":"miesiemuis-is-siek-plakkerboek-paperback","title":"Miesiemuis is Siek Plakkerboek (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Francois Gilson","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308692844722,"sku":"1920660496","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/158615_6118a8a2b9e027.20034237_9781920660499_f29822b1-a24a-438e-b87f-182f09951872.jpg?v=1640840524"},{"product_id":"miesiemuis-gaan-visvang-plakkerboek-paperback","title":"Miesiemuis Gaan Visvang Plakkerboek (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Francois Gilson","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308693762226,"sku":"1920660488","price":80.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/158614_6118a8a8961f45.47704687_9781920660482_cf5769d5-fbb1-49c5-97a5-a79472c02bbe.jpg?v=1640840522"},{"product_id":"melkweg","title":"Melkweg (Paperback)","description":"Op een van die laaste somerdae sit drie kinders in hul klubhuis op die muur rondom Ou Yster SV: Oskar, sy ouer broer, Bossie, en hul vriendin Gesie. Die klubhuis het nie 'n dak of mure nie, en ook niks anders wat by 'n klub pas nie. Kyk hulle af, is daar geen teken van die avonture wat op hulle wag nie.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nAl wat hulle sien, is Melkweg, 'n rustige straat waar 'n bejaarde vrou haar stokou worshond uitlaat.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDis asof die tyd stilstaan en dit altyd somer sal bly. Dan stel Bossie voor dat hulle 'n weddenskap aangaan, en skielik is alles in rep en roer. \"Almal moet De Melkweg lees. Pa's, ma's en hul kinders. En verkieslik saam. Hulle moet hul arms om mekaar se skouers sit en dit geniet - hierdie pragtige, intieme verhaal oor 'n doodgewone gesin wat mekaar net nie kan verstaan nie.\" - De Morgen","brand":"Bart Moeyaert","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308753629362,"sku":"1485310393","price":149.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/152838_634e9f371526f7.89978947_9781485310396_cb4472e8-d0e7-471b-b9ac-dc2a3a9ee80d.jpg?v=1680862330"},{"product_id":"matilda-afrikaans-paperback","title":"Matilda: Afrikaans (Paperback)","description":"Matilda se ouers het haar al baie verskriklike dinge genome. Maar sy is eintlik 'n genie en dis hulle wat onnosel is. Vind uit hoe sy hulle en haar bose skoolhoof, juffrou Trunchbull, laat les opsê en boonop ontdek dat sy oor 'n baie spesiale gawe beskik . . . Nuwe uitgawes herdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.","brand":"Roald Dahl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308825456818,"sku":"9780798172813","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140758_62beac830eebb2.47676858_9780798172813_aa39eb0c-1667-4efb-88d9-e800a0b1134a.jpg?v=1683530707"},{"product_id":"marius-se-merkwaardige-medisyne","title":"Marius se Merkwaardige Medisyne (Paperback)","description":"Marius het 'n nare ouma - 'n klaerige ou ding wat hom nie wil uitlos nie. Sy is selfsugtig en lelik, sy haat kinders en soms maak sy hom so bang dat hy dink dat sy seker 'n heks moet wees. Marius moet altyd sy ouma se medisyne onthou. Maar hy het spesiale planne vir haar elfuur-dosis - die soort onheilige planne wat net in 'n Roald Dahl-storie kan uitbroei. Nuwe uitgawes herdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.","brand":"Roald Dahl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308910817458,"sku":"9780798172806","price":195.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140757_62bead1b042ad8.79723040_9780798172806_1b4ff4e6-da9d-48c3-836b-e4bf347d2283.jpg?v=1683530704"},{"product_id":"lotta-se-lewe-3-wieg-wurm-wieg-paperback","title":"Lotta Se Lewe 3: Wieg, Wurm, Wieg (Paperback)","description":"Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n ORGANIESE PLAAS vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mallll oor DIERE! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: ’n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas . . . Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!","brand":"Alice Pantermuller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40309088223410,"sku":"9780798166768","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140696_611af8cf369d37.35716777_9780798166768.jpg?v=1657791295"},{"product_id":"lotta-se-lewe-10-koalakonsternasie-paperback","title":"Lotta se Lewe 10: Koalakonsternasie (Paperback)","description":"Lotta kan ’n reis Australië toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies. Al wat sy nodig het om te wen, is ’n koeldrankdoppie, niks meer nie. Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so sy mag nie eens een enkele bottel daarvan koop nie. Gelukkig sal Chantelle haar saamvat, as sy wen. Sy is seker hulle gaan dit regkry. Al moet sy ’n doppie met haar blokfluit hipnotiseer!","brand":"Alice Pantermuller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40309088288946,"sku":"9780798179805","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/141722_615578570bd221.71981245_9780798179805.jpg?v=1665130825"},{"product_id":"lotta-se-lewe-9-die-kangaroe-se-skoen-paperback","title":"Lotta Se Lewe 9: Die Kangaroe Se Skoen (Paperback)","description":"Lotta en haar hele familie gaan vir ’n naweek weg om Ouma en Oupa se goue bruilof te vier. Haar pa het lank beplan wat hulle alles daar gaan doen. Van ’n simpel skattejag tot ’n vervelige wandelpad deur ’n woud. Gelukkig gaan Lotta haar twee niggies wat in Australië bly ook daar ontmoet. Wie weet, dalk kuier hulle darem lekker saam . . .","brand":"Alice Pantermuller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40309088616626,"sku":"9780798177221","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140852_611af655baed29.36756793_9780798177221_a4efd09c-edd4-4f22-933b-0df755853fe6.jpg?v=1683299528"},{"product_id":"lotta-se-lewe-8-die-kattekonsert-paperback","title":"Lotta se Lewe 8: Die Kattekonsert (Paperback)","description":"Lotta se beste vriendin Chantelle het ’n nuwe boetie gekry en hy is so oulik! Rocco het ’n paar tandjies en kan al loop, maar hy is nog steeds so liefies soos ’n katjie! Lotta en Chantelle dink hulle is die beste kinderoppassers as dit by boeties kom. Maar Rocco is ’n handvol. Lotta probeer hom met haar blokfluit hipnotiseer, maar ongelukkig het haar fluit verdwyn. Dis sekerlik haar twee raasbekboeties se werk.","brand":"Alice Pantermuller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40309089140914,"sku":"798177217","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140851_611af65bd391c5.91723571_9780798177214_8f04f427-dd38-4660-aa61-283a0c19507c.jpg?v=1643060302"},{"product_id":"lotta-se-lewe-7-die-lama-drama-paperback","title":"Lotta se Lewe 7: Die Lama-Drama (Paperback)","description":"Lotta se klas gaan op 'n uitstappie na 'n veldskool op 'n eiland. Die plek behoort aan 'n regte baron en sy vrou, en daar is baie diere: meeue, visse, perde, en selfs 'n lama. Maar daar's ook 'n groep ongeskikte ouer kinders wat hulle aanhoudend boelie - veral vir Paul. Gelukkig het Lotta haar ANTI-BERENICE-SPROEI ingepak . . . en haar blokfluit.","brand":"Alice Pantermuller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40309089271986,"sku":"9780798173636","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140767_611af7c7287152.10795204_9780798173636_7ed68a72-1149-467f-b147-2ffcb125089b.jpg?v=1683299544"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/collections\/2fa5af62e07c5c55826f39e09bcb9826.png?v=1703665348","url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/collections\/afrikaans-children-s-fiction.oembed?page=18","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}