Skip to content

Krok en Dil 9: Sneeu! Sneeu! Sneeu! (Vlak 2) (Paperback)

by Jaco Jacobs, Nadia du Plessis
ISBN: 9781776251551
Product in Stock: Yes
Original price R 45.00 - Original price R 45.00
Original price R 45.00
R 45.00
R 45.00 - R 45.00
Current price R 45.00
Add to Wishlist
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak!

Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend.

Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte krui

x