{"title":"Afrikaans Erotic Fiction","description":"","products":[{"product_id":"klaskamer","title":"Klaskamer","description":"\u003cp\u003eWaar die juffer toe gedissiplineer moet word\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eVita du Preez was nog nooit skaam om haar heldinne in die bed te druk met ’n mooi man nie. Dink maar aan die openingstoneel van Solitaire waar Donna langs die bloedjong surfer wakker word!\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eIn Klaskamer haal Vita die sweep uit, klits die boeie om sekere mense se polse en gee aan dissipline ’n totaal ander betekenis.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eEmma Louw kry die geleentheid om as kinderoppasser op 'n Karooplaas te gaan werk vir Daniel Swart. Sy is pas uit ’n langtermynverhouding en is lus vir ’n nuwe uitdaging.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eSy raak gou lief vir die seuntjie, en is ook nie onaangeraak deur Daniel se teenwoordigheid nie.\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eAlles maak egter nie vir haar sin nie. Steek sy dalk haar kop in 'n byekorf? Hoekom is Daniel so geheimsinnig oor sy verlede en oor die letsel op sy bors? Waar pas die impulsiewe Sally, Daniel se eksvrou in die prentjie? Dan praat ons nie eers oor Irma Rothman nie. Sy is immers Daniel se destydse onderwyseres op skool ..\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eOp 'n dag, kom Emma op 'n geheime kamer af. Dinge oor die geheimsinnige Daniel begin vir Emma duideliker word. Sal sy die binnekant van die klaskamer aandurf? Indien wel, sal sy lewendig anderkant uitkom?\u003c\/p\u003e\n\n\u003cp\u003eVita du Preez skryf skaamteloos oor die liefde. Sy hou van heldinne wat hulle seksualiteit uitleef. Hierdie boek is egter stomender as ooit te vore.\u003c\/p\u003e","brand":"Vita Du Preez","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40562760974514,"sku":"9780799397277","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/154381_6116eb6b472b04.50486303_9780799397277.jpg?v=1673271501"},{"product_id":"lyfskap","title":"Lyfskap","description":"“Liefde, welke soort ookal, kom nooit alleen nie.”\r\n’n Versamel erotiese verhale oor die liefde, wellus, genot, soete verleiding, passie, honger en vlamvat. Deur skrywers soos Maya Fowler, Joan Hambidge, Zirk van den Berg, Fanie Viljoen, Riana Scheepers, Jan Vermeulen, Irna van Zyl, Hans Pienaar, Marion Erskine, Leon van Nierop en Kerneels Breytenbach.","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40562865373362,"sku":"9780639605968","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/327447_6116f4846f1601.65618354_9780639605968_3e832e82-ae82-492a-a8b8-e2634694e33d.jpg?v=1673521786"},{"product_id":"skoolgeld","title":"Skoolgeld","description":"Wanneer Emma Louw ná ’n motorongeluk haar bewussyn in die hospitaal herwin het sy geen idee wie sy of die aantreklike vreemdeling is wat langs haar bed waak nie. Daniel Swart slaag egter daarin om haar gerus te stel: Sy is au pair vir sy seuntjie Neal en volgens die dokter is haar geheueverlies net tydelik. Emma is geskok wanneer Daniel haar vertel dat hulle ’n liefdesverhouding het hoewel hy getroud is. Hy oortuig haar om saam met hom terug te keer na sy plaas Omdraai. Op die plaas begin Emma geleidelik grepe uit haar kinderdae onthou, maar oor haar volwasse lewe is daar steeds ’n donker sluier getrek. Emma besef gou dat sy meer as blote fisieke aantrekkingskrag voel vir die man wat haar met soveel geduld en deernis versorg. Die emosionele verbintenis tussen hulle verdiep en omdat Emma hom vertrou, is sy bereid om sy seksuele fantasieë saam met Daniel uit te leef. Maar gaan hierdie ’n duur les wees?","brand":"Vita du Preez","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40563454771378,"sku":"9780639605258","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/219042_6117b3228881b8.84624971_9780639605258_6cb72ce9-0f0d-4700-a37c-e1be72279478.jpg?v=1673269852"},{"product_id":"liefdesles-paperback","title":"Liefdesles (Paperback)","description":"Liefdesles is die derde en laaste boek in Vita se trilogie. Klaskamer en Skoolgeld was die eerste twee.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDaniël en Emma se verhouding is steeds ingewikkeld: Daniël probeer sy vervreemde vrou Sally oorreed om die egskeiding toe te staan en Emma sukkel om vir Daniël te vertel dat sy swanger is. Sal Daniël haar steeds na sy klaskamer neem? Is BDSM veilig tydens swangerskap? Sal Daniël kan vrede maak met die verlede en sy verhouding as jong seun met die onderwyseres, die verhouding wat sy seksvoorkeure bepaal het, sien vir wat dit is? Vir Daniël en Emma kom die liefde uiteindelik met baie lesse.","brand":"Vita du Preez","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41930083827890,"sku":"9781776356928","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781776356928.jpg?v=1716905920"}],"url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/collections\/afrikaans-erotic-fiction.oembed","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}