{"title":"Afrikaans Handicrafts","description":"","products":[{"product_id":"weefselsoute-vir-heilsaamheid-paperback","title":"Weefselsoute Vir Heilsaamheid (Paperback)","description":"Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees - een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute - ook bekend as sel- of biochemiese soute - is 'n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Die soute word in die natuur in die aarde se gesteentes en grond aangetref en kom natuurlik voor in gewasse wat organies in mineraalryke grond gekweek is.","brand":"Margaret Atwood","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40302420689074,"sku":"9781770077744","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/38904_611e95b1caa144.51510058_9781770077744_ad5e6e34-d819-4d78-9049-47937f2823d3.jpg?v=1647961451"},{"product_id":"die-lang-generaal-die-duistere-politieke-sluipmoorde-van-die-ou-suid-afrika-paperback","title":"Die lang generaal: Die Duistere Politieke Sluipmoorde van die ou Suid-Afrika (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e'n Angswekkende storie oor Suid-Afrika se oud-sekuriteitshoof en sy bewind van vrees tussen die jare sestig en tagtig.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie mees gevreesde sekuriteitspolisieman in die laaste drie dekades van apartheid was ongetwyfeld generaal 'Lang Hendrik' van den Bergh, die hoof van die Buro van Staatsveiligheid.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Alan D. Elsdon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40312827674802,"sku":"9781415200926","price":550.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/148800_611aa15bce7dd5.43382104_9781415200926.jpg?v=1640803519"},{"product_id":"babilon-johannesburg-in-die-koloniale-tydperk-1902-1910","title":"Babilon: Johannesburg in die Koloniale Tydperk, 1902-1910","description":"\u003ch4\u003eDie derde deel van die reeks Imperiale somer word aan Johannesburg in die onmiddellike nasleep van die Anglo-Boereoorlog gewy, waarby alle dele van die destydse gemeenskap aandag geniet, met inbegrip van die swart stadsinwoners en die ontwikkeling van ’n eie stadskultuur onder hulle en die mynwerkers.\u003c\/h4\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nAnekdotes en klein kameebeskrywings maak van Babilon ’n interessante leeservaring.","brand":"Protea Boekhuis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41343105695922,"sku":"9781485313052","price":420.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/358823_619cf00173a3d5.47263459_9781485313052_0d49c730-3633-4ce4-8cfc-40a7c9b71959.jpg?v=1676685016"},{"product_id":"nuwe-geskiedenis-van-suid-afrika-paperback","title":"Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika (Paperback)","description":"\u003cp\u003eDié nuwe, opgedateerde uitgawe van die 2007-topverkoper Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika sluit bydraes in deur gerekende nuwe skrywers, wat die storie van ons land en sy mense van die vroegste voortye tot vandag op datum bring. Onder redaksie van Bill Nasson word nuwe insigte uit die geskiedskrywing en die argeologie ingeweef. Jeanette Deacon skryf byv. oor die nuutste ontdekkings oor die vroegste mense in Suid-Afrika, en daar is bydraes van o.a. Bongani Ngqulunga oor die man wat die ANC gestig het, Jan-Jan Joubert oor staatskaping en Nechama Brodie oor geweld teen vroue.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet die nuutste inligting en invalshoeke word die storie van Suid-Afrika gesaghebbend dog leesbaar vertel in ’n spoggerige, moderne volkleur sagteband-uitgawe.\u003c\/p\u003e","brand":"Hermann Giliomee","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41739528241330,"sku":"9780624092315","price":510.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780624092315.png?v=1745999810"},{"product_id":"tippie-se-neus-jeuk-vlak-2-boek-6","title":"Leer my lees (Vlak2) 6: Tippie se neus jeuk","description":"Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos \"eu\", \"ie\" en \"ou\" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.","brand":"Lapa Publishers (Pty) Ltd \/ Lapa Uitgewers (Edms) Bpk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41806573830322,"sku":"9780799372823","price":55.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/366858_62430ce6df1196.78997288_9780799372823.jpg?v=1673277443"},{"product_id":"moer-toe-die-vreemde-in-paperback","title":"Moer Toe die Vreemde In (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eC. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale. Twintig jaar ná die verskyning van C. Johan Bakkes se eerste boek, Moertoe die vreemde in tref dit weer die rak – nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk. Dit is ’n terugblik sowel as nuwe ervarings\/ gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"C. Johan Bakkes","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41948126707890,"sku":"9781485313465","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/373419_6406796f3467d6.76565554_9781485313465_2b9139b2-72dc-4fd3-8228-1e75cd1df161.jpg?v=1678149962"},{"product_id":"nous-ons-in-ons-donner-in-paperback","title":"Nou's Ons in Ons Donner In (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003ec. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAmper twintig jaar ná die verskyning van c. Johan Bakkes se tweede boek,\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eNou’s ons in ons donner in\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003etref dit weer die rak – nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is ’n terugblik sowel as nuwe ervarings\/ gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal.\u003c\/p\u003e","brand":"C. Johan Bakkes","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42184908439730,"sku":"9781485313489","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/379652_640677a7b23e54.95744260_9781485313489_3211205b-f09c-458a-a633-81c7b5465631.jpg?v=1678150477"},{"product_id":"die-menslike-dieretuin-paperback","title":"Die Menslike Dieretuin (Paperback)","description":"\u003cp\u003eEen van die gewildste programme, Die Professor, op Amore Bekker se oggendprogram op RSG is nou in boekformaat.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e• Die ideale Kersgeskenk!\u003cbr\u003e• Hierdie program word weer in Oktober hervat. Die Menslike Dieretuin nooi die leser uit tot ŉ unieke leeservaring oor die belangrikste parasiete en ander organismes wat in en op ons leef.\u003cbr\u003e• Die gedetailleerde illustrasies en beskrywings sorg vir ŉ besonderse leeservaring en maak hierdie interessante onderwerp toeganklik soos nog nooit tevore nie.\u003cbr\u003e• Vars uit die navorsers se penne.\u003cbr\u003e• Die jongste en mees relevante boek tans oor die parasitologie beskikbaar.\u003cbr\u003e• Vir alle leergieriges!\u003cbr\u003e• Lesers kom meer te wete oor parasiete, maar ontwikkel ook 'n dieper insig in die natuurlike wêreld en die mens se plek daarin.\u003cbr\u003e• Kontroversieel: bv. die feit dat ŉ groot persentasie mense met toksoplasmose besmet is wat tot depressie en ander neurologiese probleme kan lei, of dat ŉ wanbalans in jou derm-mikrobes die hoofoorsaak vir suikersiekte en kolonkanker is.\u003cbr\u003e• Die omvattende woordelys saam met die tekeninge is ŉ besonderse geskenk aan die Afrikaanse leser.\u003c\/p\u003e","brand":"Francois du Rand","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42246569492658,"sku":"9781776172436","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/380148_62f3bb03cec7f8.29366241_9781776172436.jpg?v=1677343447"},{"product_id":"kleure-van-liefde","title":"Kleure Van Liefde","description":"","brand":"Protea Boekhuis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42296628838578,"sku":"9781869191719","price":68.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/381248_6306ae9162cf91.96588245_9781869191719_3befbf0f-040b-411a-8c02-cd684c62e33c.jpg?v=1666098379"},{"product_id":"gedaantes-end-gedoentes-paperback","title":"Gedaantes En Gedoentes (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaniël Lötter soek geeste en gedaantes op, besoek spookhuise en vertel meer oor sieners en legendes wat Suid-Afrikaners reeds jare lank laat kopkrap.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaak kennis met die heks van Hexrivier, die seemonsters van die ou Kaap en Antjie Somers. Jacoba Marais, Japie Roux en Marie van der Post is van die minder bekende sieners, maar natuurlik bly Johanna Brandt en Siener van en Rensburg nie agterweë nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWaarom spook 'n skoorsoekerige goewerneur, 'n koninklike kleinseun en 'n gewetenlose moordernaar ewe vlytig as Daisy de Melker, sr. Henrietta Stockdale en lady Anne Barnard? En wat is dit met dwaalligte en spookfoto's?\u003c\/p\u003e","brand":"Daniel Lötter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42433947140274,"sku":"9781485314233","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/383421_64067632e9a929.78064588_9781485314233.jpg?v=1678150865"},{"product_id":"so-lyk-n-vrou-my-40-jaar-van-hel-saam-met-n-narsis-paperback","title":"So Lyk 'n Vrou: My 40 Jaar Van Hel Saam Met 'n Narsis (Paperback)","description":"Terug in die spaarkamer. Skok tree in. Bewerasie, naarheid. Die huis klink hol. Ek hoor iemand huil. Tyd staan stil. Ek sit. Dreunende klanke en pyn. Harde klappe teen die kamervenster laat my skrik. “Esli, maak oop!” Hy stap verby my. “So lyk ’n vrou wat met haar man kak soek,” sê hy.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nBert, die aantreklikste ou in haar matriekklas, soen Esli uit haar vel. Vir meer as veertig jaar deel hulle hul lewens, maak saam kinders groot en sien om na vriende en familie. Jaarliks vier hulle Kersfees in Kleinmond met geskenke en trifle en stappies langs die see met hul worshond.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nMaar hoekom val Bert se broer uit ’n boom voor Esli se ouerhuis? En watter donker geheim is onderliggend aan Bert se ma se vreemde gedrag en onfatsoenlike grappe? Wat dink kollegas van Esli se haarstyleksperimente en panda-oë? Verdien sy om in die spaarkamer te skuil omdat sy, volgens Bert, aand na aand die kos brand en die hond se pote laat nat word as dit reën?\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nIn So lyk ’n vrou... vertel Ilse Verster van Esli se heelwording en hoe sy, ná ’n leeftyd van mishandeling, in ’n rooi rok op die strand kon staan met een vuis in die lug en vry kon voel. Sy gee stem aan ’n stukkende vrou wat net wil hê die pyn moet stop. Sy deel wat dit verg om jou teen die muur op te trek, jou teen die samelewing te handhaaf en jouself te red.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\n\u003ciframe allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture\" allowfullscreen=\"\" frameborder=\"0\" height=\"315\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/K8HQCMlu3c8\" title=\"YouTube video player\" width=\"560\"\u003e\u003c\/iframe\u003e","brand":"Ilse Verster","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42705574035634,"sku":"9781776354863","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/362965_620ce4ef6bd634.35488633_9781776354863_08974f52-28d8-4759-80b9-0e91c9326c7f.jpg?v=1671710945"},{"product_id":"son-en-suurlemoen-paperback","title":"Son en Suurlemoen (Paperback)","description":"","brand":"Frances Le Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42925235667122,"sku":"9780639716466","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"van-vrees-na-vrede-hoe-ongeneeslike-kanker-my-leer-leef-het-paperback","title":"Van Vrees Na Vrede: Hoe Ongeneeslike Kanker my Leer Leef Het (Paperback)","description":"As jy met 'n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek geliefde skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende dood op ’n praktiese manier en gee tot 'n lys Bybelverse om jou te versterk en te troos. Madelein trek as't ware die dood se angel, vir haarself maar ook vir die siek persoon en hulle geliefdes.","brand":"Madelein Rust","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42937647169714,"sku":"97807963323101","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/391045_64467251dc9ee7.08394240_9780796323101_7760e541-a3d6-454d-974b-558cea3be109.jpg?v=1683530722"},{"product_id":"n-sjerpa-vir-jou-lewensreis-paperback","title":"'n Sjerpa vir Jou Lewensreis (Paperback)","description":"Daar is ‘n groeiende behoefte na betekenis, vrede en kalmte in die vinnig veranderende en ietwat chaotiese wêreld waarin ons tans leef. Ons lewensreis kan vergelyk word met die ervaring om ŉ berg te klim. Dit is ŉ avontuur met op en afdraandes, stopplekke, ŉ reis na bo, ŉ wedloop van motivering, geduld en krag, maar uiteindelik is die mees asemrowende gevoel wanneer jy die kruin van die berg bereik.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nIndien jy ooit sou besluit om Mount Everest aan te pak, sal jy dit waarskynlik doen onder leiding van 'n Sjerpagids. ‘n Sjerpa op jou lewensreis kan jou leer van gemaksones, ankers, jou rugsak ( uitbranding, nederigheid, empatie en ‘n spirituele benadering.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nLesers word uitgedaag om ‘n kopskuif te maak en self oplossings te vind vir hul probleme en die lewenspad vorentoe Hierdie boek help mense die kuns van lewensafrigting en bewusvolheid aanleer en gee hulle vryheid om dit op hul eie manier toe te pas. Wat doen jy wanneer die lewe jou platgeslaan het? Hoe hanteer jy verandering en staan jy weer op? Van wenslysie tot werklikheid en om uit uit die donker na die lig te beweeg.","brand":"Ansja Ferreira","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42984656699570,"sku":"9781776172771","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/392327_64218f37af4165.48168782_9781776172771_4beaac5c-f438-49de-8be3-e90da4dce34b.jpg?v=1679925285"},{"product_id":"elke-dag-n-mooi-nooi-en-n-moord-paperback","title":"Elke Dag 'n Mooi Nooi en 'n Moord (Paperback)","description":"Uit polemieke en petaljes; rusies en romanses; herries en hofsake en wat nog put gesoute koerantman Hennie van Deventer ŉ ryk oesoes vir sy boeiende boek oor koerante en die nuus wat hul lewensbloed is.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie veteraan van die perswese staan bekend as ŉ gebore en geesdriftige nuusmens. Hierdie is sy sewende boek met ŉ binneblik op die koerantwêreld In ŉ onderhoudende keusekeusevan stories met ongewone kinkels roer hy allerlei omstredenhede aan : Charlize Theron se “net 44 wat nog Afrikaans praat”, Amanda Gouws se verweer vir vroue wat vloek, Ton Vosloo se ontdekking van “’n ander Suid-Afrika”, die slagspreuk “Kill the Boer” ….\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nSy temas is talryk. Hy ryg die staaltjies en anekdotes in en verklap geheimpies uit redakteurskantorere en raadsale. Wie humor soek, sal heelwat daarvan kry– ook heelwat politiek of lig op persoonlikhede: nie net huishoudelike name in die media nie, maar groot letterkunde-geeste soos die korrelkop Langenhoven, NP van Wyk Louw en Opperman, politici soos Verwoerd en Vorster, skoonhedes soos prinses Diana en Anneline Kriel en, les bes, selfs ontkleedanseres Glenda Kemp.","brand":"Hennie van Deventer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42984656830642,"sku":"9781776172863","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/392324_64218bdce470b1.52661248_9781776172863.jpg?v=1681215071"},{"product_id":"skatryk-waarom-ons-beter-leef-as-ons-voorsate-paperback","title":"Skatryk: Waarom Ons Beter Leef As Ons Voorsate (Paperback)","description":"Wat maak Jeremy Irons in die reënwoud? Waarom speel die Japannese rugby? Hoe kon ’n fliek Stalin in die verleentheid stel? En wat het ’n Indonesiese vulkaan, Frankenstein en die Groot Trek in gemeen?\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapportrubriekskrywer, Johan Fourie, onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare ekonomiese geskiedenis wat strek van die migrasie uit Afrika 100 000 jaar gelede tot vandag. Skatryk is ’n boeiende reis deur die geskiedenis wat ons wys hoe welvaart geskep en uitgebou word. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ’n sukkelbestaan voer? Hoekom is ons ryker as ons voorsate?\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nFourie verduidelik in sy unieke, vermaaklike styl vol onverwagse feite waarom die bouers van ’n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier.","brand":"Johan Fourie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42991784853682,"sku":"9780624093466","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/392564_643d3109aeccb6.66641973_9780624093466_0ee71534-a5ab-4af6-b772-aef4abe4e6ae.jpg?v=1682075429"},{"product_id":"samoersa-reis-bygewerk-en-bygereis-paperback","title":"Samoe(r)sa Reis: Bygewerk En Bygereis (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie wêreld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wil doen, inpas nie. Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJohan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, daar waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie. Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die “Boksombende” wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het.\u003c\/p\u003e","brand":"Johan Bakkes","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43144648949938,"sku":"9781485314080","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/652903405633179215.jpg?v=1754489944"},{"product_id":"die-bom-suid-afrika-se-kernwapenprogram-paperback","title":"Die Bom: Suid-Afrika se Kernwapenprogram (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDekades lank het die wereld gegis oor Suid-Afrika en Die Bom. Die land het ses kernbomme in die geheim ontwikkel, maar hulle self vernietig. Geen ander land ter wereld het dit nog ooit gedoen nie. Hierdie boek is vir wetenskaplikes en leke, en lees soos 'n spanningsverhaal. Dit is die volledigste opgaaf van Suid-Afrika se kernwapenvermoe tot dusver, en geskryf deur 'n kernfisikus wat sedert 1975 direk by die proses betrokke was. Saam met sy dogter Lydia von Wielligh-Steyn deel dr. Nic von Wielligh 'n fassinerende verhaal oor die atoommonster en hoe hy getem is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Nicolaas von Wielligh, Lydia von Wielligh-Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43291591475378,"sku":"9781920188474","price":710.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781920188474.jpg?v=1744728626"},{"product_id":"steeds-bly-die-liefde","title":"Steeds Bly Die Liefde","description":"","brand":"Beryl Botman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43345293705394,"sku":"9781776364565","price":240.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"oepse-daisy-1","title":"Oepse Daisy","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43730626969778,"sku":"9781485314103","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"helo-ma","title":"Helo Ma","description":"","brand":"Chrisna Beuke-Muir","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43778620489906,"sku":"9781991256720","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"hoop-vir-seker","title":"Hoop? Vir seker!","description":"","brand":"Trudie Badenhorst","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43778640052402,"sku":"9781991256676","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"terugblik-stel-2-in-1","title":"Terugblik stel 2 in 1","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43925635530930,"sku":"9781485315773","price":399.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"wat-se-bettina","title":"Wat Se Bettina?","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43935014879410,"sku":"9781485315575","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"lekkerte-van-speeltyd","title":"Lekkerte Van Speeltyd","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44008174715058,"sku":"1920608354","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"eie-rigting","title":"Eie Rigting","description":"","brand":"Willie Spies","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44038426034354,"sku":"9781991256713","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"openbaring-2","title":"Openbaring","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44053232648370,"sku":"9781485314127","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"op-die-kantlyn","title":"Op Die Kantlyn","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44058710573234,"sku":"9781991256843","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"beelde-en-verval","title":"Beelde en Verval","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44058710671538,"sku":"9781991256805","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"beeld-50-paperback","title":"Beeld 50 (Paperback)","description":"\u003cp\u003e“Nooi, ek praat nie met julle nie. Julle lieg van bladsy een tot die einde . . . maar ek is nie so seker van die sport nie.” – “Kommandant-generaal” Fritz Meyer van die Wenkommando aan Carolien Saayman van Beeld\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie afgelope halfeeu het meer as 15 000 uitgawes van Beeld verskyn met derduisende stories in woord en beeld. Regdeur hierdie 50 jaar is ’n mantra in die redaksie: “Slaan die groot storie hard.” In Beeld 50 vertel dié geliefde koerant se joernaliste hoe hulle juis dit gedoen het deur die dekades en wat hulle steeds bybly van daardie ervaring.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek neem die leser op ’n reis deur van die grootste nuusgebeure sedert 1974 en weerspieël die geskakeerde leefwêreld van die Afrikaanse gemeenskap in die noorde van die land. Beeld is die Suid-Afrikaanse dagblad wat al die meeste as die mooiste aangewys is – daarvan getuig die foto’s, voorblaaie, spotprente en grafika op dié blaaie. Tog is dit nie ’n beste-voetjie-voorsit-soort boek nie, want dis in die eerste plek joernaliste wie se stemme jy hier hoor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp die ou end is die belangrikste element die leser. Soos Pieter du Toit in 2014 as nuusredakteur gesê het: “Ons lojaliteit lê by die briefskrywer wat ons kapittel oor ’n onbesonne hoofberig, die intekenaar wat kla oor sy nat koerant op die grasperk en die leser wat dankie sê vir die nuwe Saterdag-Beeld.”\u003c\/p\u003e","brand":"Erika de Beer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44280317313202,"sku":"9781776193684","price":3985.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781776193684.jpg?v=1723713018"},{"product_id":"jy-en-jou-sterre","title":"Jy en Jou Sterre","description":"Hoekom is jou vriendin wat onder die teken van die gulhartige Leeu gebore is, so suinig? Hoekom is jou man wat onder die teken van die vriendelike Tweeling gebore is, so stil en ernstig? Dalk is sy maan in die teken van die ernstige en kwaai Skerpioen ... Jy en jou sterre is die vertrekpunt vir diegene wat meer wil weet van hul persoonlike astrologieprofiel en wat ook die mense rondom hulle se persoonlikhede beter wil verstaan. Dit is toeganklik en bied die antwoorde op baie ander soortgelyke vrae wat jy al dikwels gevra het.","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44481039466674,"sku":"9780799347630","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/415968_667381dbf0cb26.30415667_9780799347630.jpg?v=1718972034"},{"product_id":"boytjie-paperback","title":"Boytjie (Paperback)","description":"\u003cp\u003eJohnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat Vivian in vir 'n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny 'n suksesvolle televisie- en sportaanbieder. Sy verhaal gee aan elkeen van ons krag om aan te gaan en om te droom dat dinge vir ons kan beter wees.\u003c\/p\u003e","brand":"Johnny Davids","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44488241479858,"sku":"9780796323507","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/415617_6676bbe92905d9.19910345_9780796323507.jpg?v=1719057566"},{"product_id":"die-bybel-die-christelike-godsdiens-en-die-waarheid-paperback","title":"Die Bybel, Die Christelike Godsdiens en die Waarheid (Paperback)","description":"\u003cp\u003eMin Christene dink na oor die godsdiens wat hulle beoefen. Hulle aanvaar eenvoudig die vanselfsprekendheid van hul godsdienstige oortuigings. Die Christelike godsdiens is, volgens hulle, die enigste ware godsdiens en die Drie-eenheid bestaan van alle ewigheid af.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet hierdie woorde in hoofstuk 14 van sy jongste boek som Sakkie Spangenberg die denkwêreld van waarskynlik die meeste Christene raak op.\u003c\/p\u003e","brand":"Sakkie Spangenberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44675456598194,"sku":"9781067234270","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781067234270.jpg?v=1730356544"},{"product_id":"nerens-noord-kaap-paperback","title":"Nerens, Noord-Kaap: Skooluitgawe (Paperback)","description":"\u003cdiv class=\"woocommerce-tabs wc-tabs-wrapper\"\u003e\n\u003cdiv class=\"woocommerce-Tabs-panel woocommerce-Tabs-panel--description panel entry-content wc-tab\" id=\"tab-description\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-title-description\"\u003e\n\u003cp\u003eNêrens is ‘n plaas in die Noord-Kaap waar drie broers saam grootgeword het. Hulle lewens word onherroeplik verander deur die afsterwe van hul ma op ‘n jong ouderdom onder tragiese omstandighede. Die drie het mekaar jare laas gesien. Nou moet hulle terugkeer plaas toe vir ‘n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word – op soek na die broederskap wat hulle verloor het.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nico Scheepers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44829229416626,"sku":"9781485315926","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781485315926.webp?v=1773917008"},{"product_id":"ek-ek-ek-herken-en-hanteer-narsiste","title":"Ek! Ek! Ek! Herken En Hanteer Narsiste","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44945682563250,"sku":"9780799367447","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"pater-meus-paperback","title":"Pater Meus (Paperback)","description":"\u003cp\u003ePater Meus: Internasionale letterkundeprys 2014\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e“Verrassende boek van Mario Relandini. Pater Meus is ’n vertelling wat deur kritici as roerend en histories interessant beskryf is… Liefde, aanbidding en respek. Dit alles is Pater Meus… Bombardemente en die SS, gelyktydig vreesaanjaend en fassinerrend soos deur ’n kind gesien.” (Abitare a Roma 3\/11\/2007)\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMario Relandini is ’n talentvolle en en hoog aangeskrewe joernalis in Rome. Hy het ’n daaglikse blog met politieke kommentaar oor Italië bedryf, wat later neerslag gevind het in sy boek Fatti e misfatti, pupi e cavalieri (Saracangeli 2009) Dade en wandade, poppe en ridders.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy naam is in die ensiklopedie vir skrywers in Italië opgeneem en sy talle gedigte en waarheidsvertellings het ook in veelvuldige antologieë in Italië verskyn. Hy het gedurende sy lewe meer as honderd toekennings nasionaal en internasionaal ontvang.\u003c\/p\u003e","brand":"Mario Relandini","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45097811935410,"sku":"9781067234300","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/428592_6798d558b9d966.37429879_9781067234300.jpg?v=1738069939"},{"product_id":"kan-afrikaners-toyi-toyi","title":"Kan Afrikaners Toyi-Toyi","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45364764410034,"sku":"9781869192563","price":68.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"wanneer-die-krieke-stil-word-paperback","title":"Wanneer Die Krieke Stil Word (Paperback)","description":"\u003cp\u003eVir ons vroue maak drie goed saak. Dit bepaal wat jy sien en voel wanneer jy in die spieël kyk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs jy jou pa se Prinses?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs jou eerste liefde jou ridder op ’n wit perd?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs jou huwelik in die hemel gemaak?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir Petro Kotze-Odendaal word die krieke reeds vroegtydig stil: van donkernag vlug onder die hand van ’n alkoholis-pa en later in die greep van ’n gewelddadige man. Sy en haar vierjarige seuntjie moes vroeg op die stormwaters van die lewe loop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs dit moontlik dat een mens soveel hardheid kan beleef en steeds haar geloof behou?\u003c\/p\u003e","brand":"Petro Kotzé-Odendaal","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45490261065906,"sku":"9781067234652","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/194389_435708_68404b32897e21.15398200_9781067234652.png?v=1749044747"},{"product_id":"die-vreemde-einde-van-n-koerant-paperback","title":"Die Vreemde Einde Van 'n Koerant (Paperback)","description":"\u003cp\u003eOp Donderdag 13 Junie 2024 het die nuus op die sakenuuswebwerf Moneyweb gebreek: Media24 gaan die dagblad Beeld, asook drie ander titels, Rapport, Daily Sun en City Press sluit. Volgens die Moneywebjoernalis Jeremy Maggs, sou “die besluit lesers en die SuidAfrikaanse mediabedryf skok.”\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLesers, redaksielede en adverteerders moes toekyk hoe ‘n vreemde en teenstrydige reeks gebeure rondom die sluiting afspeel. Barnard Beukman probeer van die onbeantwoorde vrae beantwoord. Ook deur heelwat te onthul van wat in die gange en raadsale van Media24 en Beeld afgespeel het en beskryf die openbare wipplankrit van ses maande, om die koerant te sluit, wat gevolg het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAgter die skerms het dit tot die afgryse van die maatskappy geblyk dat adverteerders hul goed begin vat loop en miljoene rande se inkomste aan Media24publikasies onttrek het. Gevolglik het die koppe onder Media24bestuurslui, wat die koerantsluiting moes bestuur, begin rol. So fel het die openbare diskoers oor die sluiting van Beeld en ander koerante gewoed, dat Media24 se interim uitvoerende hoof, Raj Lalbadhur, dit in ‘n brief aan personeel as die hoofrede aangevoer het waarom die maatskappy nie in 2024 sy halfjaarlikse winsbegroting behaal het nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Bernard Beukman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45716171227314,"sku":"9781067234850","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781067234850.jpg?v=1754466843"},{"product_id":"kalarie-kind-paperback","title":"Kalarie Kind (Paperback)","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46073817366706,"sku":"9781037091711","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"die-sleutels-tot-n-gesonde-huiswelik","title":"Die Sleutels Tot 'n Gesonde Huiswelik","description":"","brand":"Joyce Meyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46621456793778,"sku":"9780796323934","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"klipkoud-trade-paperback","title":"Klipkoud (Trade Paperback)","description":"\u003cp\u003eIn Klipkoud kyk sy weer na die dossiere van vermiste mense. Sy heroorweeg die leidrade en luister weer na die onderhoude wat sy gevoer het. Baie van hierdie inligting is nog nooit voorheen bekendgemaak nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn ’n poging om ’n mate van afsluiting te bied aan die slagoffers se geliefdes, laat val Engelbrecht die soeklig op sowel ou as nuwe onopgeloste sake. Hierdie sake wissel van ’n onbekende vrou wie se oorskot onder ‘n swembad ontdek is tot ‘n jong man wat deur\u003cbr\u003edie gevangenisstelsel se krake geval het; van ‘n sakereis wat dodelik ontaard het tot ‘n meisie wat reg voor haar huis ontvoer is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEngelbrecht neem die leser saam in haar deurtastende soeke na die waarheid.\u003c\/p\u003e","brand":"Nicole Engelbrecht","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46718199333042,"sku":"9781776195510","price":310.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781776195510.jpg?v=1770275536"},{"product_id":"raai-raai-riepa","title":"Raai Raai Riepa","description":"","brand":"G. H. van Rooyen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46895502524594,"sku":"9781869197254","price":69.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"die-hoop-van-paasfees","title":"Die Hoop Van Paasfees","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47188958347442,"sku":"2300000053234","price":20.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}]},{"product_id":"die-vreude-van-paasfees","title":"Die Vreude Van Paasfees","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47188958838962,"sku":"9781431611577","price":39.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}]},{"product_id":"wond-plaasmoorde-paperback","title":"Wond: Plaasmoorde - dis my mense (Paperback)","description":"\u003cp\u003eGerhard Pietersen discusses the traumatic double murder of his parents-in-law, Tewie and Eurika Human, at their home in Great Brak River in June 2016, and how as a pastor he struggled with pious words of comfort, the church's silence, his colleagues' absence - and how there are wounds that refuse to heal.\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\"As joernalis het ek onbetrokke verslag gedoen oor die hofsaak na die wrede plaasmoord op die Human-egpaar van Groot-Brakrivier. Hul skoonseun skryf rou en eerlik oor die eggo's wat weier om stilgemaak te word en wonde wat nie ophou bloei nie. \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eRoerend. Aangrypend.\" \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eSusan Puren, freelance journalist\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Gerhard Pietersen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47207885439154,"sku":"9781920188580","price":390.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781920188580.avif?v=1773916737"},{"product_id":"skadumeisie","title":"Skadumeisie","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47276771180722,"sku":"9781776393183","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]}],"url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/collections\/afrikaans-handicrafts.oembed?page=2","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}