{"title":"Afrikaans Poetry","description":"","products":[{"product_id":"stil-punt-van-die-aarde","title":"Stil punt van die aarde","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40305682317490,"sku":"798164913","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140678_611af919b47691.40691498_9780798164917.jpg?v=1643174245"},{"product_id":"pienk-ceramic-hondjies","title":"Pienk Ceramic-Hondjies","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40307114016946,"sku":"795709862","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140513_64069ae67e09e2.64094112_9780795709869.jpg?v=1681985514"},{"product_id":"mede-wete-paperback","title":"Mede-wete (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn Mede-wete,’n aangrypende nuwe digbundel deur Antjie Krog, word temas soos taal, geheue en gewete met ’n nuwe intensiteit en beleënheid hanteer. Dit is haar eerste digbundel in 8 jaar.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDié gedigte laat blyk duidelik haar diep verknogtheid aan haar geboortegrond en haar volgehoue betrokkenheid by en passie vir die land se komplekse geskiedenis en samelewing. Terselfdertyd herdefinieer sy haar identiteit as Afrikaanse digter. Te midde van verse waaruit haar woede en afkeer ten opsigte van sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook boeiende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug waarin die stemme en gesprekke opklink wat ons elke dag hoor. Ook verse oor oudword en afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela ’n hoogtepunt is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dit is verál weens die ontwrigting van taal juis om nuwe betekenis te skep dat Antjie Krog ’n opwindende digbundel lewer.\u003c\/p\u003e","brand":"Antjie Krog","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40308779155634,"sku":"9780798167871","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140702_611af8b48336f5.09178692_9780798167871_a7b64e86-530e-45bb-9833-6dc9dfc3043e.jpg?v=1659006009"},{"product_id":"katalekte","title":"Katalekte","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40309749383346,"sku":"798157925","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140660_611af96289da44.32863666_9780798157926.jpg?v=1643174533"},{"product_id":"in-die-stille-agterkamer-gedigte-by-skilderye-van-jan-mankes-1889-1920","title":"In die stille agterkamer: Gedigte by skilderye van Jan Mankes (1889-1920)","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40310083158194,"sku":"798176547","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140834_611af6b2d244c3.59485122_9780798176545_d4a93e82-f1c6-4d4c-a455-caa18698c25a.jpg?v=1643173903"},{"product_id":"het-jy-geweet-ek-kan-toor","title":"Het jy Geweet Ek Kan Toor (Paperback)","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie opspraakwekkende nuwe bundel met meer as 100 voorheen ongepubliseerde gedigte van Jeanne Goosen is vuurwarm op die rak. Die gedigte is deur die uitgewer en redakteur Petrovna Metelerkamp tussen Jeanne se dokumente ontdek toe sy navorsing gedoen het vir haar biografie oor Jeanne, Jeanne Goosen - 'n Lewe vol sinne.\u003c\/span\u003e","brand":"Jeanne Goosen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40310622060722,"sku":"1928283381","price":134.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/158622_640690f6ae6048.86787512_9781928283386_1eac342b-7b85-4839-b58b-583bad4d2423.jpg?v=1678156602"},{"product_id":"gesant-van-die-mispels-gedigte-by-skilderye-van-adriaen-coorte-ca-1659-1707","title":"Gesant van die mispels: Gedigte by skilderye van Adriaen Coorte (ca. 1659-1707)","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40311122002098,"sku":"798176555","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140835_611af6adc09ec1.84502535_9780798176552.jpg?v=1643174119"},{"product_id":"fotostaatmasjien-paperback","title":"Fotostaatmasjien (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBibi Slippers se debuutbundel vier die mens en kultuur as fotostaatmasjien en die gedig as foutiewe fotostaat. Die digter neem die rol van monnik in die middeleeuse skriptorium aan, maar dié oorskrywer is gelyktydig ook 'n boorling van 'n digitale wêreld waar perfekte kopieë met die druk van 'n knoppie geskep kan word, en emoji's, youTUBE-videos en Instagram-foto's werklikheid word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003e\u003cspan\u003eFotostaatmasjien\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003edokumenteer die skeppingsproses in afdrukke, en maak só oorspronklike fotostate.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Bibi Slippers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40311338893490,"sku":"624080730","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140311_611afce853de83.82796777_9780624080732_74a4b9b6-178f-4dec-82c7-3800b3902e17.jpg?v=1643178534"},{"product_id":"die-beginsel-van-stof","title":"Die beginsel van stof","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40312882462898,"sku":"9780798152211","price":355.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140640_611af9a9a7efd3.06447602_9780798152211.jpg?v=1665128724"},{"product_id":"chokers-en-survivors-paperback","title":"Chokers en Survivors (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e'n Oorrompelende debuutbundel wat stem gee aan die lewe in en om die Kaapse vlakte. Geskryf in die taal eie aan die gebied, hanteer die skrywer die alledaagse lewe op die Kaapse vlakte met kragtige verse wat die leser laat huiwer tussen lag en huil.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Nathan Trantraal","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40461151109298,"sku":"9780795704888","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780795704888.png?v=1747992053"},{"product_id":"alles-het-niet-kom-wod-paperback","title":"Alles Het Niet Kom Wod (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e'n Splinternuwe digbundel deur 'n gerekende en opspraakwekkende Kaapse digter. In \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eAlles het niet kom wôd\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e dig Nathan Trantraal oor die onderwerpe wat hy in \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eChokers en suvivors\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e met sy kenmerkende energie en emosie belig het. In sy tweede bundel dig Trantraal oor Afrikaans, oor klas, ras, en die politiek, maar neem nou ook seksualiteit, en die religieuse en stedelike milieu waarin hy grootgeword het, in oënskou. 'n Outobiografiese en kontroversiële bundel deur die wenner van die Ingrid Jonkerpys.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Nathan Trantraal","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40531961479346,"sku":"9780795707919","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/140467_611afb558d9396.51175184_9780795707919_fc8e0655-dca9-4618-80d7-d52ab7d316e2.jpg?v=1665130903"},{"product_id":"n-vry-vrou-gedigte-van-antjie-krog-paperback","title":"'n Vry Vrou: Gedigte van Antjie Krog (Paperback)","description":"Krog is ’n internasionaal gerekende digter maar ook plaaslik geliefd. Vyftig jaar ná haar opspraakwekkende debuut, Dogter van Jefta, verskyn daar ’n splinternuwe versameling waarin meer as honderd gedigte uit haar elf bundels saampraat. Verse oor eerste liefde, oor moederskap, oor die landskap, en oor onreg; oplaas ook oor ouer word.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\n'n Vry vrou bevat gunstelinge uit Krog se oeuvre maar ook minder bekende dog ewe verrassende verse. Saamgestel deur Karen de Wet.","brand":"Antjie Krog","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40585167700146,"sku":"9780798180511","price":365.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/141151_616023c70932d7.21286645_9780798180511.jpg?v=1668334202"},{"product_id":"immigrant-n-keuse-uit-die-gedigte-van-elisabeth-eybers-paperback","title":"Immigrant: 'n Keuse Uit die Gedigte van Elisabeth Eybers (Paperback)","description":"Elisabeth Eybers debuteer in 1936, op die ouderdom van 21: die eerste vrouedigter wat in Afrikaans uitgegee word. Sy word ook die eerste vrou wat die Hertzogprys vir poësie verower. In 1961 emigreer sy na Nederland, en ontvang daar, nes in SA, die hoogste literêre eerbewyse. Haar oeuvre strek oor 70 jaar ­ 'n kosbare onderdeel van die Afr lettere.","brand":"Elisabeth Eybers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40607995101362,"sku":"9780798182034","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/335461_60fa693a8356f9.15254541_9780798182034.jpg?v=1656585278"},{"product_id":"eerste-wals","title":"Eerste Wals","description":"\u003cspan style=\"color: rgb(119, 119, 119); font-family: Hind, sans-serif; font-size: 14px;\"\u003eEerste Wals is ‘n bundel van verhale en verse. Die verhale is geïnspireer deur die memoirs van die outeur se moeder, sowel as die outeur se lewenservarings en verbeelding. Die name van die karakters in die verhale is gevolglik fiktief. Die verhale handel oor die lewe van die dogtertjie, Jantjie wat by haar grootouers aan vaderskant groot word. Sy is onder die indruk dat hulle haar eie ouers is. Groot is die skok toe sy op sesjarige ouderdom uitvind, dat die persoon wat sy gedink het haar oudste broer is, eintlik haar pa is. Die verhale beskryf die lief en leed van Jantjie, van kleinsaf, totdat sy haar laaste kind baar.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\" style=\"box-sizing: border-box; margin-top: 0px; color: rgb(119, 119, 119); font-family: Hind, sans-serif; font-size: 14px;\"\u003e\r\n\u003cbr data-mce-fragment=\"1\" style=\"box-sizing: border-box; color: rgb(119, 119, 119); font-family: Hind, sans-serif; font-size: 14px;\"\u003e\r\n\u003cspan style=\"color: rgb(119, 119, 119); font-family: Hind, sans-serif; font-size: 14px;\"\u003eDie gedigte handel oor vyf verskillende temas, naamlik, Familie, Godsdiens, Biografie, Natuur en Allerlei.\u003c\/span\u003e","brand":"Grace Barth-King","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40745490546866,"sku":"9781928478607","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/335723_60f15d18a46057.62945948_9781928478607_962bd803-a783-486c-b430-9a027ac5fef5.jpg?v=1640808229"},{"product_id":"inferno-1","title":"Inferno","description":"Cas Vos is 'n bekende op die gebied van digkuns. Sy vorige werke sluit in: Die goddelike komedie (2017) en Il Paradiso (2018). In albei het hy homself bewys as meestervertaler van die wereld se meesterstukke. Sy nuutste bundel, Inferno, is die eerste rymende versvertaling van die meester Dante Alighieri in Afrikaans. Hierdie bundel is 'n prestasie wat in die voorsienbare toekoms onherhaalbaar is en lank 'n standaardwerk sal wees. \n\n Cas Vos ontvang reeds die volgende pryse: Die Andrew Murray-prys van die SuidAfrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Die Orde van die Goue Pen deur die Cordis Trust. Hy is vanaf 2004 - 2006 die President van die Internasionale Homiletica Societas. Hy het reeds 11 digbundels die lig laat sien. Sy vertalings sluit in: Homerus se Ilias en Odusseia uit Grieks, Dante se La Divina Comedia uit Italiaans en Dante se Il Paradiso ook uit Italiaans.","brand":"Naledi","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40895080923314,"sku":"9781928530565","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/351416_6135e6318734b8.89427261_9781928530565.jpg?v=1677479469"},{"product_id":"wat-ek-van-klippe-weet","title":"Wat ek Van Klippe Weet","description":"• Gedigte van Jan Wagner (gebore 1971), die veel bekroonde en by die leserspubliek waarskynlik die gewildste hedendaagse Duitse digter, verskyn nou vir die eerste keer in Afrikaanse vertaling.\u003cbr\u003e\r\n• Uniek in Afrikaans bevat hierdie enkele bundel vaste digvorms soos die sonnet, kwatryngedig, Sapfiese strofe, sestina, tersine, villanelle, haikoe en rondeel, maar ook die vrye vers en prosagedig.\u003cbr\u003e\r\n• Uniek is ook dat die Afrikaanse vertalings Wagner se omvangryke en speelse gebruik van tradisionele rymvorme, maar ook ongewone rymvorme soos die skuinsrym, pararym en anagramrym weergee.","brand":"Naledi","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40895419252914,"sku":"9781928530633","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/351418_6135f5902537c4.95496167_9781928530633_2e3e5616-9549-4b5d-b913-f6538b2c9fcb.jpg?v=1677479476"},{"product_id":"die-more-is-jy","title":"Die Môre is Jy (Paperback)","description":"Die Ingrid Jonker: L Art Poetique-digkompetisie is n nuwe, opwindende projek waarmee Minimal Press publikasiegeleenthede vir opkomende digters skep. Die kompetisie vind elke jaar plaas ter herdenking aan Ingrid Jonker vir haar bydrae tot die Afrikaanse letterkunde, en haar veg vir menseregte. Vanjaar is daar opwindende nuwe digters waaronder Johann van der Walt, Elna Kruger en Werner Wehmeyer.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\n\u003cstrong\u003ePrice \u0026amp; availability exclusive to the online store.\u003c\/strong\u003e","brand":"Ingrid Jonker","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41377674723506,"sku":"9780639800837","price":123.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/359414_6273a7ddf26c86.01473471_Die_20More_20is_20jy.jpg?v=1663582941"},{"product_id":"more-en-gistraand-en-die-einde-van-die-maand","title":"More En Gistraand En Die Einde Van Die Maand (Afrikaans, Paperback)","description":"\u003cp\u003eDié jongste bundel verse deur Philip de Vos is vir jonk én oud, en getuig opnuut van sy vakmanskap as digter, sy slinkse, aweregse humor maar ook sy fyn waarnemingsvermoë. Ritme dien as ruggraat vir elke vers, met ’n goeie skeut tong-in-die-kies stuitigheid, maar soms ook met ’n melancholiese, elegiese ondertoon. Daar is verse oor die Skepping, oor Moses en oor Lot, verskeie oor nig Mara en Maraaia, en ter afsluiting meer as ’n handvol stoute kwatryne.\u003c\/p\u003e","brand":"Philip de Vos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41739527880882,"sku":"9780798182713","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/365526_6298ac7cf22114.10674371_9780798182713_c76b7297-84da-43db-9041-2d6667fefd4b.jpg?v=1676685278"},{"product_id":"die-maan-is-swart-gedigte-van-adam-small-afrikaans-paperback","title":"Die Maan Is Swart: Gedigte Van Adam Small (Afrikaans, Paperback)","description":"Hierdie keur bevat van Adam Small se gewildste –  en gee ook aandag aan sy minder bekende – gedigte. Die doel van hiedie versameling is om sy bydrae tot Suid-Afrikaanse letterkunde, en Kaaps, te vereer. Die klem word geplaas op die tersaaklikheid en veelsydigheid van sy stem. Adam Small se eerste bundel het in 1957 verskyn en dekades later gee sy woorde steeds ’n stem aan die gemarginaliseerdes en die werkende stand. Die maan is swart is saamgestel deur Ronelda S Kamfer.","brand":"Adam Small, Ronelda Kamfer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41739527979186,"sku":"9780795710629","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/365527_6298afe05bffd5.82902770_9780795710629_1d5a76c6-bf51-4437-8007-33fcb39c4a9e.jpg?v=1676685281"},{"product_id":"sanctum","title":"Sanctum (Paperback)","description":"Sanctum is 'n versameling gedigte wat in die teken van verlies staan - daar is verse oor verlore liefde, verlore woorde, verlore plekke. Daar is lykdigte vir gestorwe geliefdes en skrywers, en gedigte oor inperking en onsekerheid. Daar is verse oor kerke en heilige plekke, vandaar die titel. Soos ons van Hambidge verwag, is die verse persoonlik en intiem, maar met die afstand wat woordvaardigheid meebring - iemand wat hul vaardigheid geslyp het en 'n universele noot kan raakslaan. Johan Myburg merk op: \"Wat deurgaans opval is Hambidge se omgaan met \"hartenswoorde\": woorde wat ? duidelike persoonlike betekenis het, maar so geboetseer word dat dit die leser toelaat om ? eie \"hartensbegrip\" daaraan te koppel. Wat veel vreugde bied is die spel en dikwels speelse manier waarmee sy omgaan.","brand":"Joan Hambridge","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41968950968498,"sku":"9781485313403","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/374270_63cfba78dfa887.20740634_9781485313403.jpg?v=1676690614"},{"product_id":"plunder-afrikaans-edition-paperback","title":"Plunder: Afrikaans Edition (Paperback)","description":"Dié jongste bundel van Antjie Krog verskyn agt jaar ná Mede-wete.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nKrog ontwikkel voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDaar is ’n onrusbarende kwesbaarheid, ’n brandende woede en ’n direktheid, en tegelyk ’n hartverskeurende deernis met die ouerwordende self. In die openingsgedig skryf sy: “Dit kom nie meer op my af nie \/ die geluid\/ die geluid van ’n gedig kom nie meer op my af nie.” En dan, teenstrydig hiermee, sleur Krog die leser in die daaropvolgende verse mee in ’n jubelsang en ook ’n klaaglied van die land wat geplunder word, maar ook die self wat plunder.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nKrog probeer oplaas sin maak van die land, van die self, van die verlede. Soos Alfred Schaffer sê, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat só skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees. En hoe dit in Afrikaans kan klink en resoneer.","brand":"Antjie Krog","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42140017197234,"sku":"9780798183178","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/376884_62d1185a2d0022.16104796_9780798183178.jpg?v=1679652724"},{"product_id":"moerstaal","title":"Moerstaāl: Gedigte (Paperback)","description":"In Moerstaāl skryf Loit Sōls skryf oor sy voorsate, die Eerste Inheemse mense aan die suidpunt van Afrika. Nie net die inhoud van sy gedigte nie, maar ook sy woordeskat en skryfwyse word deur die erfenis van sy mense verryk. Die lewegewende moederfiguur staan sentraal in dié bundel. Sý wat onderdruk en misken is, en wie se bydrae, soos dié van die taal, deur die gedigte herstel word. Sōls se “skryf-stills” klink op in ’n betreuring van verlies, maar ook in ’n strewe na behoud.","brand":"Loit Sols","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42230898000050,"sku":"9780795710599","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/379916_63467f26e28b42.81271742_9780795710599_f55986b0-5f08-490a-893b-b1344a891e82.jpg?v=1666080351"},{"product_id":"kliniek-van-verlatenheid","title":"Kliniek van Verlatenheid (Paperback)","description":"Kliniek van verlatenheid is Cascione se vertaling van die befaamde Italiaanse digter, Alda Merini, se laaste versameling gedigte.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eMerini het onder andere die Guggenheimprys ontvang en is twee keer vir die Nobelprys vir Letterkunde aanbeveel, onderskeidelik deur die Franse Akademie en die Italiaanse PEN.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e***\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eRina Cascione het haar professionele loopbaan en die jare daarna aan die kunste gewy. Sy het musiek op Stellenbosch studeer, met ’n verdere drie jaar oorsee, in Strasbourg en Genève. Daarna het sy ’n B.A. graad, met onder andere kunsgeskiedenis, Frans en Duits by Unisa behaal.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eHaar debuutbundel, Meer as woorde (Naledi 2021) word deur die digter en Hertzogpryswenner, Johan Myburg, as sprekend van ’n “deurleefde ervaring met fyn aanvoeling” geprys. Dié bundel het ’n aantal vertalings ingesluit.\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003eCascione se derde taal is Italiaans, en saam met haar oorlede Italiaanse eggenoot, Paolo, het sy jaarliks lang tye in Italië, haar tweede tuiste, deurgebring. Daar het sy vertroud geraak met die Italiaanse digkuns.","brand":"Alda Merini, Rina Cascione","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42505799434418,"sku":"9781776172382","price":240.01,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/384520_640675d7da5d97.90297580_9781776172382.jpg?v=1678150906"},{"product_id":"maskers-en-mure-paperback","title":"Maskers en Mure (Paperback)","description":"142 Afrikaans poems about the Covid-19 pandemic and lockdown.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nPoets include Zandra Bezuidenhout, Martjie Bosman, Marius Crous, Louis Esterhuizen, Diana Ferrus, Gaireyah Fredericks, Ronelda S. Kamfer, Koos Kombuis, Trienke Laurie Danie Marais, Johann Lodewijk Marais, Johan Myburg, Hennie Nortjé, Bibi Slippers, Johan Jack Smith, Lina Spies, Nathan Trantraal and M.M. Walters.","brand":"Daniel Hugo, Francois de Jongh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42705711464626,"sku":"9780620927079","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/358223_6241a58a4e8c93.69140649_9780620927079_0f3a9cac-3a5d-4ac9-b995-6838dda625fd.jpg?v=1673190959"},{"product_id":"by-die-dag","title":"By die Dag","description":"Author: Eunice Basson \/ Supplier:","brand":"Eunice Basson","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42708983316658,"sku":"9781485311171","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"soete-sonde","title":"Soete Sonde","description":"","brand":"Lizz Meiring","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42757900042418,"sku":"9780799396126","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/148558_63eec8e72d8eb3.66189520_9780799396126_d1621a38-140a-463a-a373-80e9a49c8a59.jpg?v=1676597250"},{"product_id":"padhaikoes-uit-namibie","title":"Padhaikoes Uit Namibie","description":"Author: Henriette van Wyk \/ Supplier: Protea Boekhuis","brand":"Henriette van Wyk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42856660631730,"sku":"9789994572588","price":149.99,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"nou-in-infrarooi-gedigte-paperback","title":"Nou in Infrarooi (Paperback)","description":"Fisika, die metafisiese, en soms selfs wetenskapfiksie word onder meer verweef in die bekroonde skrywer Tom Dreyer se debuutbundel, Nou in infrarooi. Soos die titel suggereer, gaan dit hier oor dit wat sigbaar is versus dit wat nié deur blote sig waarneembaar is nie.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie gedigte begin in die konkrete. Met fyn waarneming word bestaande plekke – sommige naby en ander ver – taktiel uitgebeeld. Dit is veral waar in die vele reisgedigte en natuurgedigte.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nHiermee saam hang die verkenning van die onsigbare: van identiteit, ’n soeke na waar jy hoort, en van die mens se nietigheid binne die onmeetbare ruimtelike bestel. Ook verlange, weemoed en liefde word in hierdie bundel verken. Die eerlike, ontroerende liefdesgedigte, ontdaan aan sentiment, tel onder die bundel se vele hoogtepunte.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDit is ’n poëtika gekenmerk deur die evokatiewe gebruik van klank, en die keuse van die presiese resonante woord. ’n Bundel waarmee Dreyer hom onomwonde as digter vestig.","brand":"Tom Dreyer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43021061161138,"sku":"9780795710728","price":265.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/393831_643d2adf010db6.28736690_9780795710728_6aabe84f-a465-49ae-a240-59a77d04aa87.jpg?v=1683274207"},{"product_id":"ontaard-paperback","title":"Ontaard (Paperback)","description":"In Pieter Odendaal se langverwagte tweede bundel skryf hy oor aktuele temas soos identiteitspolitiek, geboortegrond, klimaatsverandering, verlies en vervreemding. Dit is ‘n selfbewuste, maar ook selfversekerde digterstem wat aan die woord is. Odendaal skroom nie om binnetoe te kyk en ongemaklike vrae te vra oor herkoms, tuiswees en heengaan nie: Waar kom ons vandaan? Waar behoort ons? En waar gaan ons heen as ons van die aarde ontwortel word?","brand":"Pieter Odendaal","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43026050580658,"sku":"9780624093930","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/393992_6440d5960a4599.34223533_9780624093930.jpg?v=1682250096"},{"product_id":"die-lewe-is-n-asem-lank-100-gedigte-oor-verlies-en-vertroosting-paperback","title":"Die Lewe Is 'n Asem Lank: 100 Gedigte Oor Verlies En Vertroosting (Paperback)","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003ePRE-ORDER NOW To be released on 31 August 2023. Please note your complete order will only ship once the Pre-order item becomes available.\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMag die bome groen bly\u003cbr\u003een die sterre wit,\u003cbr\u003een mag daar altyd mense wees\u003cbr\u003ewat mekaar sonder skaamte\u003cbr\u003ein die oë kan kyk -\u003cbr\u003ewant die lewe is ’n asem lank\u003cbr\u003een die sterre op die Anderplek donker –\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e- Breyten Breytenbach, “26 November 1975”, Ysterkoei-blues\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie lewe is net ’n asem lank is ’n versameling van 100 gedigte oor verlies en vertroosting deur van Afrikaans se bekendste digters. Hartroerende verse oor die dood, rou, afskeid, verganklikheid en menswees. Dis die ideale geskenk aan iemand wat ’n geliefde vir altyd moes groet ̶ veral wanneer 'n mens nie die woorde kan vind om te troos nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGedigte onder meer deur NP van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, Seila Cussons, Ingrid Jonker, Petra Müller, Breyten Breytenbach, George Weideman, Antjie Krog, Danie Marais, Ronelda Kamfer, Loftus Marais, Pieter Odendaal en Jolyn Philips.\u003c\/p\u003e","brand":"Frieda van den Heever","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43064352833714,"sku":"9780624092209","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780624092209.png?v=1724934157"},{"product_id":"sirkelgang","title":"Sirkelgang (Paperback)","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSirkelgang is die skrywer\/digter se 14de digbundel en verskyn toevallig 40 jaar na sy debuutbundel. Volgens prof. Alwyn Roux van Unisa is Marais se nuutste digbundel 'n verbeeldingryke uitbreiding van sy poetiese oeuvre. Dit spreek die kernkwessies van ons tyd op 'n ekologies sensitiewe wyse aan in tegnies vaardige en beeldryke taal. By nadere ondersoek kom daar 'n indrukwekkende poetiese struktuur uit die verse na vore, wat tegelykertyd intiem en universeel is, en so noukeurig geslyp is dat elke woord onmisbaar is. Hy debuteer in 1983 as digter en het veral as ekodigter bekend geword. Vir sy debuutbundel, Die somer is 'n dag oud (1983), het Marais die Ingrid Jonker prys 1985 ontvang en vir Diorama (2010) is hy met die South African Literature Award for Poetry 2012 bekroon.\u003c\/span\u003e","brand":"Johann Lodewyk Marais","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43175284015282,"sku":"9781991256096","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781991256096.jpg?v=1692617774"},{"product_id":"ingrid-jonker-die-papie-roer-en-ek-word-digter","title":"Ingrid Jonker: Die Papie Roer En Ek Word Digter","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43175318519986,"sku":"9781485315414","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"moerasperd-deur-die-nag","title":"Moerasperd deur die Nag (Paperback)","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie skilder digter Louis Jansen van Vuuren se derde digbundel Moerasperd deur die nag is verbluffend Nie net verbluf die verse in hul uitkringende intertekstuele reikwydte nie, maar veral met die tematiese verkenning van ‘n eietydse moeras wat terselfdertyd smerig én smeulend is\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMoerasperd deur die nag is tegelykertyd digkuns én skildery én musiek die skerp lyne wat die dissiplines tradisioneel onderskei versmelt hier met bykans sfumatiese tegniek tot rokerige skimperde van klank en kleur en versmelodie\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVerbluffend inderdaad\u003c\/span\u003e","brand":"Louis Janse Van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43215249572018,"sku":"9781991256249","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781991256249.jpg?v=1693226755"},{"product_id":"joernaal-paperback","title":"Joernaal (Paperback)","description":"","brand":"Clinton V. Du Plessis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43291590525106,"sku":"9781991256355","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781991256355.png?v=1701678281"},{"product_id":"intussen","title":"Intussen","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43298737979570,"sku":"9781928456841","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"die-singende-hand-versamelde-gedigte-1984-2014-paperback","title":"Die Singende Hand: Versamelde Gedigte 1984 - 2014 (Paperback)","description":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cem\u003eDie singende hand: Versamelde gedigte 1984 - 2014\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel. Dit vorm 'n drieluik met die vorige twee bande, \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eYsterkoei-blues\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e en \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eDie ongedanste dans\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e. Die versameling bevat die volgende elf bundels: \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e\u003cspan\u003eSoos die so;\u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e\u003cem\u003eNege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde\u003c\/em\u003e; \u003cem\u003eOorblyfsels\u003c\/em\u003e; \u003cem\u003ePapierblom\u003c\/em\u003e; \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eDie “(Lady One)”-siklus uit \u003cem\u003eLady One\u003c\/em\u003e; \u003cem\u003eDie windvanger\u003c\/em\u003e; \u003cem\u003eOorblyfsel\/Voice over\u003c\/em\u003e; \u003cem\u003eDie beginsel van stof\u003c\/em\u003e; \u003cem\u003eKatalekte\u003c\/em\u003e; \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e\u003cspan\u003eVyf-en-veertig skemeraandsange\u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e en \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e\u003cspan\u003eOorblyfsel\u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e.\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Breyten Breytenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43365892948146,"sku":"9780798172134","price":450.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780798172134.png?v=1724934264"},{"product_id":"weerskyn","title":"Weerskyn (Paperback)","description":"\u003cp\u003e'n Treffende debuut waarin Roux die siklus van die lewe van jeugherinneringe tot die dood van geliefdes en die skepping van nuwe lewe verken.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie bundel bevat eietydse belewenisse en verwysings na die Covid-tyd waarmee baie lesers sal kan vereenselwig.\u003c\/p\u003e","brand":"A. Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43496693760178,"sku":"9781485315438","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781485315438.jpg?v=1776178465"},{"product_id":"kinderle-paperback","title":"Kinderlê (Paperback)","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn Kinderlê kom verse oor die kwesbaarheid van kinders, swangerskapsverlies, genderkwessies, die liefde en erotiek, en geestesgesondheid aan die bod. Die titel is die naam van ’n monument by Steinkopf in die Noord-Kaap ter herinnering aan ’n kinderuitwissing wat daar plaasgevind het – ’n historiese gegewe wat nie wyd bekend is nie. ’n Afdeling in die bundel word aan verse gewy wat dié verhaal vertel. In ander afdelings word narratiewe verse gebruik om te vertel van die ontstellende belewenis van opname in ’n psigiatriese instelling, en van ’n miskraam. Laasgenoemde tema is nog weinig in Afrikaanse digkuns ondersoek. Voorts word erotiese ervarings treffend, evokatief en met ’n tikkie humor verwoord. Julius tree dikwels in gesprek met haar literêre voorgangers en betrek dan die huidige sosiopolitiek. Soos met Uit die kroes, haar bekroonde debuutbundel, verruim sy Afrikaans met die gebruik van Gariepafrikaans en Nama-woordeskat in haar jongste bundel.\u003c\/span\u003e","brand":"Lynthia Julies","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43503720890546,"sku":"9780795802706","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780795802706.jpg?v=1706873006"},{"product_id":"saggies-raas","title":"Saggies Raas","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43760889462962,"sku":"9781920673680","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"om-my-kastele-in-spanje-te-sloop-paperback","title":"Om my kastele in Spanje te sloop (Paperback)","description":"\u003cp\u003eJaco Barnard-Naudé se digdebuut betrek 'n wye verskeidenheid temas: queer identiteit, die trauma van kinderjare, en die verhouding tussen ouers en seun. Deurgaans vloei die digterlike geheue soos 'n leitmotiv deur die verse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie bundel getuig van 'n soepel en gespierde taalaanvoeling, en tree dikwels in gesprek met ander digters, filosowe en musici. 'n Diep-gelade emosionele bewussyn vibreer regdeur die bundel - getuienis van 'n uitsonderlike nuwe digter-denker ter plaatse.\u003c\/p\u003e","brand":"Jaco Barnard-Naudé","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43828104790194,"sku":"9780798184540","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/products\/409912_65f96b36d46f16.52794840_9780798184540.jpg?v=1710845648"},{"product_id":"wisselende-stemminge","title":"Wisselende Stemminge","description":"","brand":"Cas Vos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43854770864306,"sku":"9781991256690","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"ek-en-jy-bestaan-nie-paperback","title":"Ek en jy bestaan nie","description":"Die langverwagte vierde bundel uit die pen van die bekroonde digter Danie Marais. Soos in sy vorige bundels is dit gedigte wat openhartige, intieme gesprekke met die leser aanknoop – hierdie keer oor die ongemakke van ras en klas.\r\nDis ’n bundel oor die menslike middelklastoestand en die unbearable whiteness of being wat waag om te praat oor die dinge waaroor mense liefs stilbly in die woonbuurte van Stellenbosch waar ’n koue burgeroorlog stil in die boomryke strate woed.","brand":"Danie Marais","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44334908637362,"sku":"9780624095002","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/414684_6654727458f717.19309460_9780624095002.jpg?v=1716814099"},{"product_id":"stil-gesprek","title":"Stil Gesprek","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44475340161202,"sku":"9781991256898","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"n-ander-wereld","title":"'n Ander Wêreld","description":"","brand":"Eunice Basson","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44480921600178,"sku":"9781485315803","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781485315803.jpg?v=1747999556"},{"product_id":"liefde-en-verset-paperback","title":"Liefde En Verset (Paperback)","description":"\u003cp\u003eAndré le Roux se tweede digbundel verskyn 47 jaar ná sy debuut, Struisbaai-blues, wat kort ná publikasie in 1977 verbied is. Nou skryf hy met selfs skerper eerlikheid oor die liefde, verlange en verwondering, met 'n aweregse blik op die ouderdom. Met bytende humor en selfspot verken hy die Suid-Afrikaanse werklikheid, hoewel sy verse spreek van universele menslikheid en deernis. Nie sonder verset nie. \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"André le Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44509520789682,"sku":"9780798184861","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9780798184861.jpg?v=1728311550"},{"product_id":"die-ses-woorder-van-die-sigeuner","title":"Die Ses Woorder Van Die Sigeuner","description":"","brand":"Wordsworth Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44648565538994,"sku":"9781991256881","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"geloofsgedigte","title":"Geloofsgedigte","description":"","brand":"Cas Vos","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44648565604530,"sku":"9781067234201","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781067234201.jpg?v=1749042716"},{"product_id":"kuborg","title":"Kuborg","description":"","brand":"Martina Klopper","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44831117082802,"sku":"9780796135940","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"rumi-1","title":"Rumi","description":"","brand":"Dietloff van der Berg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44936483209394,"sku":"9781991256546","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}]},{"product_id":"klaarte-paperback","title":"Klaarte (Paperback)","description":"\u003cp\u003eKlaarte is die bekroonde digter Louis Esterhuizen se twaalfde digbundel en bevat merendeels lewensbeskoulike, besinnende verse oor die liefde tussen twee ouerwordende persone, maar ook aktualiteitsverse oor die geskiedenis, ekologie en die digkuns self.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVerrassend is die eerlike dog sardoniese wyse waarmee daar soms gekyk word na nypende kwessies soos veroudering, siekte en politiese omwentelinge te midde van die verse met ’n sterk deurlopende narratiewe lyn.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTrouens, hierdie bundel kan sekerlik beskou word as ’n memoires in versvorm en wat sterk herinner aan die Japannese lewensbeskouing wabi-sabi waarvolgens daar skoonheid gevind kan word in gebrokenheid, en vreugde in imperfeksie, transformasie en verganklikheid.\u003c\/p\u003e","brand":"Louis Esterhuizen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45248290848946,"sku":"9781067234546","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0562\/9191\/8002\/files\/9781067234546.jpg?v=1750415884"}],"url":"https:\/\/www.wordsworth.co.za\/collections\/afrikaans-poetry.oembed?page=4","provider":"Wordsworth Books","version":"1.0","type":"link"}